2 Greenpoint Mews

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

2 Greenpoint Mews is 'n lieflike woonstel in Plettenbergbaai, net 'n paar minute van 'n Blouvlag-strand af.

Dié woonstel is op die onderste verdieping en bied 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na 'n gemeubileerde patio, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en mikrogolfoond, en gaste kan maaltye by die ontbytkroegie of etenstafel geniet. Die sitarea het 'n TV en die leefarea lei na die gemeubileerde patio.

2 Greenpoint Mews is in 'n veilige kompleks en gaste het toegang tot die swembad op eie risiko.
Onderdakparkeerplek is ook beskikbaar. Die Wild Waters Pretpark is net 'n entjie se stap en verskeie winkels, restaurante en die strand is net 'n entjie se ry van die kompleks af.

Slaapplek

'n Bespreking by 2 Greenpoint Mews sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 2 Greenpoint Mews gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R975 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za