LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 2 Mussel Cove - K6 | LekkeSlaap
+12

2 Mussel Cove - K6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mussel Cove 2 , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 875 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

2 Mussel Cove - K6 is 'n selfsorgvakansiehuis wat in die gewilde Hermanus geleë is. Dis wêreldbekend vir fantastiese walviskyk-geleenthede van die land af en per boot. Die skilderagtige natuur, matige klimaat, buitelug-doendinge, ryk plantegroei en ligging naby Kaapstad, maar dié dorp die ideale plek vanwaar jy die Overberg kan verken.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, toegang tot 'n balkon en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het albei dubbelbeddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die ruim selfsorgkombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die huis het ook 'n onderdakkuierarea, braaigeriewe en 'n swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by 2 Mussel Cove - K6 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Mussel Cove 2 , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 875
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 875
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mussel Cove 2 , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5ZmUxYTdiLTBiYzktNGI4Yi05NjdmLWVmYTljNjU2OTAwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 875  per nag (plek vir 6) 2 Mussel Cove Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.4057266 19.2708857
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!