Morningside Akkommodasie by 2 on Arran | LekkeSlaap
+23
+23

2 on Arran

Selfsorg
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 8 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arran-weg 2, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

2 on Arran is in die pragtige woonbuurt, Morningside, in Durban en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié ruim woonstel beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 volwassenes en 3 kinders. Elke kamer he t'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed vir kinders. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n 40" LED TV met Netflix en 'n Bly-Ray DVD-speler. Die eetarea het heelwat sitplek en daar is ook 50 Mbps WiFi.

Die eenheid lei na 'n dek met 'n etenstafel met sitplek vir 10 en braaigeriewe.

Daar is 'n swembad, trampolien en 'n klimraam vir kinder.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar in 'n tandem, toesluitmotorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by 2 on Arran sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Arran-weg 2, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arran-weg 2, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31ce7232f393518db560ef11e5455f1c013380f76c9cf4d3965d5a2e5962a18dee3f0c64c9751c1cdf5d50d0c4e8b35202e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 8 persone) 2 Arran Road Morningside 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -29.823363 31.018645
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za