LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 2 on Belmont | LekkeSlaap
+20

2 on Belmont

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belmontsingel 2, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

2 on Belmont is ’n selfsorghuis in die bekoorlike area van Simonstad, Seaforth, in Kaapstad geleë. Die perseel het ’n ideale ligging naby Boulders Beach, Simonstad Vlootbasis en is slegs ’n rit ver van ander besienswaardighede in die area.

Dié dubbelverdiepingkothuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het ’n aparte stort en bad en die tweede badkamer het ’n stort. Die kombuis is goed toegerus met ’n yskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser en tuimeldroër.

Die oopplan-leefarea het ’n etenstafel met sitplek en die sitarea langsaan het ’n TV. Die leefarea lei na ’n onderdakbalkon met buitemeubels. Die binnehof onder het draagbare braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by 2 on Belmont sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir 2 on Belmont
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Belmontsingel 2, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink 2 on Belmont het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belmontsingel 2, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fctqEo0sg95G2IJbFisZjZFhSqAmhviOjFaltFjkCS4QGS92Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 2 Belmont Close Simon's Town 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.1966 18.4443
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!