2 on White

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

2 on White is in die prentjiemooi dorp Robertson geleë - dit word gereeld as die vallei van wyn en rose beskou. Die dorp is op die gewilde Kaapse Roete 62 geleë en omring deur die Langeberge, pragtige vallei, eindelose wingerde en landerye.

Dié smaakvol gemeubileerde woonstel is apart van die eienaar se perseel geleë en het slaapplek vir 3 gaste. Die elegante slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. 'n Slaapbank is in die sitkamer beskikbaar.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en kooktoebehore. Die ruim leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke, 'n TV en DStv. Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n swembad en 'n braai-area in.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit Robertson-wynlandgoedere, Vrolijkheid Natuurreservaat, Robertson Gholfklub, perdry, bergfietsry, voetslaan en visvang in.

Slaapplek

'n Bespreking by 2 on White sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 2 On White gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za