2 Palms Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

2 Palms Cottage is 'n bekoorlike, selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in George. Dié kothuis is ideaal vir 4 gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby verskeie besienswaardighede.

Die kothuis is smaakvol versier en bevat 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer is 'n sitkamerarea met 'n slaapbank vir 1 gas - volwassene of kind. Die badkamer het 'n dubbelstort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis het al die nodige selfsorgtoebehore om etes voor te berei.

Die kombuis het ook 'n deur wat na 'n privaat binnehof lei met stoepmeubels en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi is ook in die kothuis beskikbaar en daar is parkeerplek vir 1 motor in 'n motorhuis. Klein troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

2 Palms Cottage is naby die George Gholfklub, winkels, restaurante en ander geriewe in die dorp. Die strand by Victoriabaai is 20 minute se ry.

Slaapplek

'n Bespreking by 2 Palms Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 2 Palms Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 090 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za