Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Pause Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 251, Lemoentuin, Malgas, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

2 Pause Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis in Malgas op die Breederivier geleë.

Dié kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en 'n kind indien nodig. Dit bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en 'n klein eet- en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehalte-duvets en -linne word in elke kamer voorsien. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gaste word versoek om asb. hul eie handdoeke saam te bring.

Die kombuis is goed toegerus met 'n mikrogolfoond, gasstoof, oond, yskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is 'n houtetenstafel met stoele vir 4 gaste. Die sitkamer lei na 'n beskutte patio met 'n piekniektafel en 'n buitebraai-area. Die kothuis het ook 'n privaat jetty.

Hier kan gaste voëlkyk, visvang en die pragtige uitsig oor die rivier geniet. Die rivier in hierdie omgewing se water is diep en gaste kan bootvaart. Besoek die SIJJN-wynplaas op 'n Saterdag tussen 09:00 en 15:00 of ry na Infanta om na die walvisse te kyk of om na Die Punt te stap. De Hoop Natuurreservaat is net 20 km en 'n besoek werd.

Slaapplek

’n Bespreking by 2 Pause Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 65 resensies vir 2 Pause Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Erf 251, Lemoentuin, Malgas, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink 2 Pause Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Malgas Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 251, Lemoentuin, Malgas, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4ZWMyZDZiLTE1YjAtNGI5Zi05NDAzLTVlM2U4Y2FiMDc5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 65 5 1 5 Plot 251 Lemoentuin 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.309006312097 20.618726446099