2 Riverclub Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

2 Riverclub Villa is 'n selfsorg-eenheid op 'n sekuriteitslandgoed in Plettenbergbaai. Die landgoed front na die rivier en het 'n swembad, tennis- en muurbalbane.

Die sonnige en lugtige eenheid is op die grondvloer en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer en die sitkamer bied toegang tot 'n onderdakstoep.

Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot die tweede badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas, wasmasjien, granietblaaie en 'n ontbyttoonbank.

Die oopplan-eetarea en -sitkamer bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n etenstafel. Die eenheid het 'n motorafdak waar 1 voertuig kan parkeer.

Daar is ook 'n speelarea vir kinders in die kompleks. Riverclub is sowat 5 minute vanaf die strand, winkelsentrums en restaurante in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by 2 Riverclub Villa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbedjie

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 2 Riverclub Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za