2 River Guest House
Beskrywing
Die akkommodasie beskik oor 'n sitkamer oop plan kombuis met 'n TV, 3 slaapkamers, 'n ingeboude braai(verskaf eie hout asb) op die stoep. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkel bedjies wat ideaal is vir kinders. Die derde slaapkamer(lug reeling) het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die kombuis/oop plan eetkamer het 'n stoof, mikrogolfoond en ander toebehore vir selfsorg.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Indien 2 volwassenes 'n bespreking maak wat 2 aparte kamers vereis, sal hulle per kamer gehef word. Die annder kamers sal gesluit wees.
Let asb. daarop dat daar geen Vodacom-sein is nie, maar MTN werk vir oproepe, WhatsApp asook SMS'e.
Gaste moet hulle eie vuurmaakhout saambring.
Die kraanwater kom uit 'n dam en kan soms verkleur word as gevolg van weerstoestande. Die reënwatertenk is beskikbaar vir drinkwater, langs die huis.
DStv is nie beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Deel 6 van Comdomo-plaas, Gamtoosriviervallei, Patensie, 6335, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom