2 Saligna Villas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

2 Saligna Villas is 'n skoon en gerieflikie selfsorg-eenheid in 'n kompleks in Witbank, Emalahleni. Die kompleks is sentraal geleë en is naby verskeie winkels, die Highveld Mall en die Life Cosmos Private Hospitaal.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en ingeboude kaste. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne, beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is 'n TV in die sitkamer.

Veilige parkeerplek is in 'n motorhuis beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 2 Saligna Villas sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 2 Saligna Villas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false