Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Seehuis Suite Bella

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeuslaan 28, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 593 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

2 Seehuis Suite Bella is 'n woonstel in 'n veilige kompleks op Paradise Beach se strandfront. Dié woonstel is ideaal vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby verskeie besienswaardighede in Langebaan.

Dié woonstel het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 badkamer met 'n bad en 'n stort. Verder is daar ook 'n kombuisie met 'n yskassie, ketel, broodrooster en 'n mikrogolf. Gaste moet asseblief hulle eie tweeplaatstofie of oondjie bring. Die sitkamer het 'n sofa en 'n skuifdeur wat na 'n stoep met pragtige see-uitsigte lei.

Braaigeriewe is op die stoep beskikbaar en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Die kompleks is langs Club Mykonos en net 'n entjie se ry vanaf die winkels, restaurante, die hawe en ander plekke in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by 2 Seehuis Suite Bella sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir 2 Seehuis Suite Bella
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Zeuslaan 28, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 2 Seehuis Suite Bella het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 593
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 593
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeuslaan 28, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZsm77kzGfJUz4Pabq13boBCJaEgIe1wT47m4lEV3PfM58EQG2I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 593 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 28 Zeus Avenue Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.040901 18.038184