LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 2 Seehuis Suite Oscar | LekkeSlaap
+15

2 Seehuis Suite Oscar

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeuslaan 28, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R932 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

2 Seehuis Suite Oscar is 'n woonstel in 'n veilige woonbuurt van Paradise Beach, langs Club Mykonos in Langebaan. Die perseel se ligging is ideaal: dit is teenaan die see en naby verskeie besienswaardighede in die omgewing.

Die woonstel het 'n oopplan-ontwerp. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer beskik oor 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, ketel, broodrooster en mikrogolfoond toegerus is. Gaste moet hul eie tweeplaatstofie of oondjie saambring. Daar is 'n gemaklike rusbank in die sitkamer, waarop gaste kan ontspan.

Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Die kompleks is net 'n paar minute se ry vanaf winkels, restaurante, die hawe en ander plekke in die omgewing.

Weens die watertekort is geen wasmasjien beskikbaar nie, tensy jy vir 7 dae of meer bespreek.

Slaapplek

’n Bespreking by 2 Seehuis Suite Oscar sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 1 resensie vir 2 Seehuis Suite Oscar
Netheid
2.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Zeuslaan 28, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R932
per nag (plek vir 2)
Vanaf R932
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeuslaan 28, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGo9iDrUFvom76UFexDXbI9S49MGqwTNR56GeoYw8X0i8s1n9PP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R932  per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 28 Zeus Avenue Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.040901 18.038184
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!