2 Sisters Retreat
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Aug 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duikerstraat 3, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 500R2 250 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
2 Sisters Retreat is 'n selfsorghuis in die klein dorpie Van Dyksbaai in die Overberg-omgewing.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer is op die boonste verdieping geleë en het 'n dubbelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die derde slaapkamer is met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens ingerig en daar is 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis en -leefarea is op die boonste verdieping geleë. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, en 'n opwaskamer met 'n wasmasjien. Die sitkamer het 'n gerieflike rusbank en 'n binnebraai en maak op 'n houtdek oop met uitsigte oor die see in die verte. Die huis het ook 'n TV met die volle DStv-pakket en WiFi.
Daar is ook 'n buitebraai-area en oorgenoeg parkeerplek op die perseel vir gaste. Die huis het 'n binne- en buite-alarmstelsel vir veiligheid.
2 Sisters Retreat is 850 m vanaf die White Shark Diving Company en net 800 m van die rotsagtige strand af.
Slaapplek
’n Bespreking by 2 Sisters Retreat sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Paula Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 72
Jaar gelys 7
Ligging
- Duikerstraat 3, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink 2 Sisters Retreat het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duikerstraat 3, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom