Winklespruit Akkommodasie by 2 Truinfar | LekkeSlaap
+10
+10

2 Truinfar

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcockweg 9, Winklespruit , Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

2 Truinfar is 'n selfsorgwoonstel in 'n seekantkompleks in Winklespruit. Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en is net 'n paar minute van die strand af.

Daar is 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n leefarea, en daar is 'n stapelbed vir 2 kinders. Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en 'n stoof.

Die leefarea lei na 'n privaat stoep. Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek vir 2 voertuie. 2 Truinfar is naby verskeie restaurante, winkels en supermarkte.

Slaapplek

’n Bespreking by 2 Truinfar sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir 2 Truinfar
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Ellcockweg 9, Winklespruit , Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 2 Truinfar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcockweg 9, Winklespruit , Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlNTE4YzE2LWE1M2QtNDcwOC1iODgyLWJmYmU1ODk5ODI3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 9 Ellcock Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.089091766013 30.863814353943
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za