LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 2 Warwick Mansions | LekkeSlaap
+39

2 Warwick Mansions

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 21, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

2 Warwick Mansions is in Groenpunt en is stapafstand vanaf Kaapstad Stadion en die V&A Waterfront.

Die verblyf beskik oor 3 selfsorgwoonstelle wat smaakvol versier is. Elke woonstel het 2 slaapkamers, 'n kombuis, en 'n oopplan-leefarea. Die kombuise is elkeen met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die sitkamers het elkeen 'n slim-TV met Netflix. Woonstel 6 het sekere DStv-kanale en dit lei na die balkon met gasbraaigeriewe. Die woonstelle het elkeen 'n lessenaar, lugversorging en optiesevesel-internet.

Warwick Mansions het 'n gemeenskaplike swembad, veilige onderdakparkeerplek, en 24 uur-sekuriteit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir 2 Warwick Mansions
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Hoofstraat 21, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Gaste dink 2 Warwick Mansions het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 21, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ICf758CETAKNfRFrUgRVyfQc2AlZB1K2yI6TmmKeHMr6uWbL8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 21 Main Road Green Point 8051 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.910526220843 18.414258062839
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!