2 Zebula

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

2 Zebula is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis op die Zebula Gholflandgoed en Spa. Zebula is 'n 5-ster-gholflandgoed, natuurreservaat en 'n gesondheidspa op 1600 hektaar van Afrika-bosveld in die skadu van die Waterberge.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en 'n -leefarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n groot stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, potte en panne. Daar is 'n knus gaskaggel in die sitkamer en 'n platskerm-TV met volledige DStv.

Daar is 'n tweede onthaalarea bo met 'n pool-kamer. Die onderdak-onthaalarea het 'n ingeboude braai-area met 'n etenstafel, stoele en 'n pragtige uitsig. Die boonste dek het 'n sitkamer buite met 'n pragtige uitsig op die Waterberg en die Python-dam met visarende.

Die huis het 'n swembad en 'n oop boma met 'n vuurput vir 'n lieflike aand onder die sterre. 'n Skoonmaakdiens is ingesluit, behalwe op openbare vakansiedae.

Slaapplek

'n Bespreking by 2 Zebula sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 2 Zebula gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 300 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za