Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

20 @ Octopus

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir 20 @ Octopus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sarah J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah J
Saam met vriende

We really enjoyed staying at 20@Ocopus.

We got such a warm welcome from Johanna she is amazing. The house is so big and beautiful and fully equipped. We will definitely go back and stay there. The area is quiet and not far from the beach. Totally enjoyed our stay and we will definitely go back for another holiday!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Narissa K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Narissa K
Gesin met klein kinders

Beste waarde vir geld en 'n pragtige huis.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die huis was skoon en baie gerieflik met alles wat jy nodig het. Pragtige ruim kamers met 'n lekker kuierplek buite. Dit het gevoel soos ons huis weg van die huis af. Ons gesin sal dit definitief aanbeveel en sal ook beslis weer daar bly wanneer ons in richardbaai is. Ons gasvrou Johanna het ons van die eerste minuut baie welkom laat voel. En was dadelik beskikbaar wanneer ons iets nodig gehad het. Geen teleurstelling nie. Alles was soos op die foto's en beter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

20 @ Octopus se terugvoer

Baie dankie Narissa en gesin, dat jul by 20@Octopus oorgebly het. Dit was 'n plesier om jul te huisves en jul is enige tyd weer welkom.

20 @ Octopus
Tanya F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya F
Gesin met tieners

Home away from home.

Will recommend it to anyone and will definitely be staying there again on our next trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

20 @ Octopus se terugvoer

Glad you enjoyed your stay. You are most welcome to visit again.

20 @ Octopus
Wynand K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand K

Defnitief die waarde vir jou geld. Veilige, skoon en privaat plek. Beslis die moeite werd om vir 'n paar dae te gaan bly met vakansie.

Elke sent spandeer was die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

20 @ Octopus se terugvoer

Was 'n groot plesier om jul te huisves Wynand. Hoop ons sien julle gou weer.

20 @ Octopus
Herman T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman T
Gesin met klein kinders

Baie mooi en is waarde vir geld.

Dit is in 'n veilige en stil area. Baie mooi huis met als wat jy nodig het. Sal enige tyd terug gaan soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

20 @ Octopus se terugvoer

Dankie Herman. Ons sien uit na julle volgende kuier.

20 @ Octopus
Sinenhlanhla M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinenhlanhla M
Saam met vriende

Fantastic.

The pictures are not doing justice to the place. It is perfect. You have everything you need. 9 mins drive from the beach and clubs. 4 mins drive to the nearest Pick n Pay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Octopus Arm 20, Meer En See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa145bee52e1e0e606672d1d68e2fc34290b4a37a77574cae0b0acfd2ad53c11cf69f875b4d353a383a4890e7515427fbd05e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 20 Octopus Arm Meer En See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.7837194 32.1110595