20 Akrotiri Santorini

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

20 Akrotiri Santorini is 'n selfsorgwoonstel in die gesogte Santorinikompleks aan die gewilde Dolfynkus noord van Durban.

Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. 1 van die kamers is en suite met 'n bad en die ander met 'n stort. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde het 2 enkelbeddens elk.

Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n eetarea. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n 180° uitsig oor die see.

Die kompleks het 6 swembaddens en 'n tennisbaan. Vir natuurliefhebbers is daar kort wandelpaadjies in die kompleks se tuine, en daar is 'n walviskykdek en klein gimnasium.

Slaapplek

'n Bespreking by 20 Akrotiri Santorini sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Vlaams
  •  Frans

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 20 Akrotiri Santorini gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za