LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 20 Cayman Beach | LekkeSlaap
+15

20 Cayman Beach

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 14 Desember 2022

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Cayman Beach, Felicia-singel 29, Gordonsbaai, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 R2 520 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cayman Beach villa is in 'n veilige, omheinde woonbuurt met asemrowende see- en berguitsigte geleë. Die huis is net 'n paar minute se stap van die strand af en bied gerieflike, ruim verblyf vir gesinne van 6. Hierdie ligte en helder villa is net 60 m van die strand af. Dit is ook stapafstand van restaurante en die plaaslike Pick n Pay af. Hier kan jy die pragtige sonsopkoms van die boonste oop dek af bewonder en die see ruik soos jy die branders hoor breek!

Die huis het 3 slaapkamers met 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea vir ekstra gaste. Ons voorsien vars, skoon linne en badhanddoeke, maar gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, oond, stoof, dubbeldeur-yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Ons voorsien ook moderne toebehore soos 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die gerieflike, ruim leefarea het 'n TV met volledige DStv, 'n DVD-speler en stereo-klankstelsel.

Daar is ook 'n kroeg- en eetarea en 'n ruim, ingeslote balkon met 'n platskerm-TV en braaigeriewe waar jy etes kan geniet met die klanke van die see in die agtergrond. Daar is 'n patio bo die balkon met 'n beeldskone 360°-grade uitsig oor die see, berge en omgewing. Die omheinde agtertuin is toegerus met 'n braaiplek. Daar is ook onderdakparkeerplek vir 2 motors.

Kaapstad Internasionale Lughawe is net 30 minute van ons af en ander gewilde bestemmings soos die V&A Waterfront en Tafelberg is net 45 minute weg. Hier kan gaste 'n bootrit na Robbeneiland onderneem. Gordonsbaai het 2 oulike hawens met fantastiese seekosrestaurante. Dis ook net 'n 15 minute motorrit vanaf Somerset-Wes, Stellenbosch en die Kaapse wynlande. Jy kan ook die kuspad aandurf na Rooiels, Bettysbaai en Hermanus, veral gedurende die walvisseisoen.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

20 Cayman Beach is nie 'n partytjieplek nie. Harde musiek en geraas word nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by 20 Cayman Beach sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir 20 Cayman Beach
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • 20 Cayman Beach, Felicia-singel 29, Gordonsbaai, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink 20 Cayman Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 600
R3 600 R2 520
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 600
R3 600 R2 520
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Cayman Beach, Felicia-singel 29, Gordonsbaai, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA604152287b0842b3f6cb35e376cf5553921512a07a3e10b8001d2dd844e8c3325fb4c6ea9972b0b1a4d4c59ece08100c082b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 600, nou Vanaf R2 520  per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 20 Cayman Beach 29 Felicia Crescent 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-16:00 10:00 -34.145281958953 18.854223489761
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem