20 on 2nd Street - V30
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tweedestraat 20, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
20 on 2nd Street - V30 is 'n selfsorg-vakansiehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die suidelike kus van die Wes-Kaap. Die dorp is wêreldwyd bekend vir sy fantastiese walviskyk-geleenthede van die land af en per boot. Die natuurskoon, aangename klimaat, buitelugaktiwiteite, verskeidenhied blomme en nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis waarvandaan jy die Kaapse Overberg kan verken.
Die hoofhuis bied slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is ook 'n aparte woonstelletjie. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die aparte woonstelletjie het 2 enkelbeddens, 'n kombuisie en 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis in die huis is volledig toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 10 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.
Die leefarea maak op 'n lieflike onthaalarea met braaigeriewe buite oop. 'n Enkelmotorhuis is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 20 on 2nd Street - V30 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Ilanda Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 21
Jaar gelys 6
Ligging
- Tweedestraat 20, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tweedestraat 20, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom