Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

20 on 4th

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 20, Cashan, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

20 on 4th is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en in Rustenburg geleë is. Dié gastehuis is 40 tot 60 minute se ry vanaf Sun City, Magaliesburg en ander besienswaardighede.

Verblyf word gebied in 5 gastekamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en drie van die kamers het 'n en suite-badkamer. Die ander 2 slaapkamers het toegang tot 'n badkamer in die gang wat gedeel word.

Die gastehuis bied ook gratis WiFi en veilige parkeerplek. 20 on 4th is lekker naby restaurante, winkels, die Kgaswane Natuurreservaat, hospitale en skole.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Grieks

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 43 resensies vir 20 on 4th
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andrula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Jaar gelys 7

Ligging

  • 4de Laan 20, Cashan, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink 20 on 4th het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 20, Cashan, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlOTI1NWNlLTBlMWQtNDNjOC04MmY5LTUxYmQ3OGExYjFlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 20 4th Avenue Cashan 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.689638534773 27.241881340742
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem