Eldoraigne Akkommodasie by 20 on George | LekkeSlaap
+37

20 on George

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg 20, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 R320 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

20 on George is in die stil woonbuurt, Centurion in Gauteng in 'n stil area met groot bome.

Verblyf is beskikbaar in 2 ateljee-woonstelle. Dié woonstelle is elk geskik vir 2 en het 'n slaaparea, badkamer en kombuisie.

Wanneer gaste aankom, word daar vars gemaalde koffie, vars vrugte, minerale water en beskuit voorsien. Elke woonstel het 'n TV met DStv-Premium en Netflix. Gratis WiFi word voorsien.

Wasgoedgeriewe is teen 'n ekstra fooi beskikbaar. Veilige parkeerplek word agter 'n afstandbeheerhek voorsien en gaste kan die gemeenskaplike braai- en swemgeriewe gebruik.

20 on George is 5,6 km van Unitas Hospital en 5,8 km van die Gautrain Centurionstasie af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • George-weg 20, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R400
Vanaf R320
per nag (plek vir 2)
was R400
Vanaf R320
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg 20, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA726459be07a9e8b7a95fbf413d1cce3f700c3684e1b9ed1da52fc041fe6c4a11b9eb5c7c2378a8d1689c9eeddf2dcbbd81a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R400, nou Vanaf R320  per nag (plek vir 2) 20 George Road Eldoraigne 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.841212382041 28.149530259455
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za