LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 20 On Palgrave | LekkeSlaap
+30

20 On Palgrave

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palgravestraat 20, George-Suid, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

20 On Palgrave is in George en bied gerieflik gemeubileerde eenhede vir paartjies, enkelreisigers en sakereisigers.

Gaste kan die Grace- of Serenity-eenheid bespreek. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en op versoek kan 'n kin geakkommodeer word. Elke eenheid het ook 'n en suite-badkamer. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Let asb. daarop dat Serenity op die boonste verdieping geleë is en word via trappe bereik.

Elke eenheid het 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. TV's is beskikbaar met sekere DStv-kanale.

Braaigeriewe, soos 'n gasbraai op aanvraag en veilige parkeerplek word voorsien op die perseel. Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon.

20 On Palgrave is net 1 km vanaf die naaste winkelsentrum en 8 km vanaf George se lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir 20 On Palgrave
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Palgravestraat 20, George-Suid, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink 20 On Palgrave het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palgravestraat 20, George-Suid, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49csOgTRzqK2KspKvjfxHiefzb3TCzWvCFyjzE6fY2UyDy2c3m?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 20 Palgrave Street George-South 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.973060122624 22.454134551801
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!