Thompsonsbaai Akkommodasie by 20 Perissa Villa, Santorini | LekkeSlaap
+11

20 Perissa Villa, Santorini

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Chakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

20 Perissa Villa is 'n selfsorgwoonstel in die Santorini-landgoed in Shaka's Rock aan die Dolfynkus, sowat 50 km noord van Durban af. Alhoewel Ballito, wat net sowat 5 km suid van Shaka's Rock is, heelwat meer gewild is, is dié streek dalk 'n beter opsie vir 'n minder bedrywige vakansie.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en in die sitkamer is daar 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv teen die muur. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar. Rook is verbode in die eenheid en op die patio-areas.

Santorini het 'n hele rits doendinge wat die hele gesin sal besig hou. Daar is 6 gemeenskaplike swembaddens, 'n tennisbaan en 'n walvis-uitkykdek.

Slaapplek

’n Bespreking by 20 Perissa Villa, Santorini sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir 20 Perissa Villa, Santorini
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Ocean-rylaan 101, Chakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 20 Perissa Villa, Santorini het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Chakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJQVAUvqfcF0jrZhoZ0XurRmGUtQlYVYtd78hnFaYfy4Kaezy2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 101 Ocean Dirve Chakas Rock 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.5224234 31.2257364
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za