Ramsgate Akkommodasie by 20 Ramsgate Dunes | LekkeSlaap
+18

20 Ramsgate Dunes

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shore-rylaan 2114, Ramsgate Dunes , Ramsgate Suid, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

20 Ramsgate Dunes is 'n duplekswoonstel in 'n kompleks in die sonderlige kusdorpie Ramsgate. Die kompleks is naby die strand en strandmeer.

Die verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die ander slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolf. Ekstra geriewe sluit 'n braai-area, watertenk en veilige toesluit-parkeerplek in.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n klubhuis. Nabygeleë doendinge sluit swem, visvang, gholf, voetslaan, skubaduik en bootritte in.

Slaapplek

’n Bespreking by 20 Ramsgate Dunes sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir 20 Ramsgate Dunes
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Shore-rylaan 2114, Ramsgate Dunes , Ramsgate Suid, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 20 Ramsgate Dunes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shore-rylaan 2114, Ramsgate Dunes , Ramsgate Suid, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhYjc0MjFhLWFmN2YtNGNlZS05ZDEzLTc0MDk1ODY4ODRmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 2114 Shore Drive Ramsgate Dunes 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.905824114587 30.335102677345
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za