Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

201 L'escalier Cabanas

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir 201 L'escalier Cabanas
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Bertie L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, mooi meubels, gasvry.

Baie lekker gebly. Die eenheid beskik oor alles en nog meer. Voel soos huis weg van die huis af. Lekker groot balkon met 'n lieflike braai. Winkels en eetplekke is loopafstand. Lekker uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

201 L'escalier Cabanas se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning, Bertie. Hoop om julle gou weer te sien.

201 L'escalier Cabanas
Craig D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Craig D
Gesin met klein kinders

Great place to stay.

The place was great, clean and in a great spot. The views are perfect. The accommodation is well set up to suit all needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

201 L'escalier Cabanas se terugvoer

Thank you, Craig. Hope to see you and your family again.

201 L'escalier Cabanas
Stephan G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan G
Gesin met klein kinders

Baie baie lekker plek.

Baie mooi plek, voel soos jou eie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

201 L'escalier Cabanas se terugvoer

Baie dankie Stephan, hoop om jou en jou pragtige familie gou weer te sien.

201 L'escalier Cabanas
Fransisca V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransisca V
Gesin met tieners

Plig en plesier week.

Pragtige, netjiese en skoon woonstel. Alles wat jy kan nodig kry en meer. Vriendelike ontvangs deur Amanda. Die mooiste uitsig, heerlike gemaklike beddens met baie gerief en spasie. Julle sien ons sommer gou weer! Baie dankie vir alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

201 L'escalier Cabanas se terugvoer

Baie dankie Fransisca, hoop om julle gou weer te sien.

201 L'escalier Cabanas
Brenda S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S
Gesin met klein kinders

Value for money.

Very modern flat with all equipment from dishwasher to cleaning product. Surprised with the fresh milk, water, and complimentary tea and coffee. The view is outstanding and easy access to the beach. I would definitely visit them again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

201 L'escalier Cabanas se terugvoer

Thank you, Brenda, for the positive review. Hope to see you and your family soon.

201 L'escalier Cabanas
Elizabeth R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth R
Saam met vriende

Amazing place, clean and friendly reception.

Everything is thought of, even loadshedding. Flat is spotless. Owners very friendly and helpful. Will definitely recommend,.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

201 L'escalier Cabanas se terugvoer

Thank you Liz, for your rating. Hope to see your entire family soon.

201 L'escalier Cabanas
Chriselda V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chriselda V
Gesin met tieners

Waarde vir geld!

Met aankoms het oom Piet ons vriendelik ontvang. Tannie Amanda het ons bederf met koffie, beskuit, melk en vars water in die yskas. Die beste diens wat ons in 'n baie lang tyd ontvang het met die meeste vriendelikheid. Die woonstel is met smaak gemeubileerd en pynlik netjies. Voorwaar 'n plek om terug te gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

201 L'escalier Cabanas se terugvoer

Baie dankie Chriselda vir die pragtige resensie. Hoop om julle gou weer te sien.

201 L'escalier Cabanas
Belinda K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda K
Gesin met klein kinders

Amazing, relaxing, joyfull, just thee best.

Our stay were amazing. The place were very clean, and we could clean during our stay as we wish as aunty Amanda and uncle Piet supplied everything, all we had to buy for our stay there ofcoarse were personal things we use like what we want to eat, drink, what we use to wash ourselves, toothpaste ect. But all the supplies to clean the house itself were provided and the dishwasher is such an amazing gesture, we did not use it as my mother in law likes washing dishes. Everything you need is there. The Smart TV and Wi-Fi was a big yes for us, myself and my 2 little ones (3years and 2years) loved it, as well as my husband but we used the tv the most and was on Netflix. The braai area is amazing, my husband spent to much time on the porch braaing and listening to the waves and everything there was just amazing. It's so safe as you need a tag before you leave or come in while walking to the shops near or going to the beach, we loved it. We will definatly go back there without a doubt. What were nice is after a long drive, aunty Amanda and uncle Piet supplied us with tea/coffee, biscuits that we could enjoy before going to the shops, and for me (as i'm on a diet) there were a 5L water in the fridge that i could enjoy during my time there. We loved it really and my kids didn't want to go home, nor us but we had to return to our crazy days in the city (jhb) as we have to work in life :) And what were a bonus, aunty Amanda makes these amazing creative cards, tags, ect that we bought by her at a bargain to give to our loved ones with a gift that we bought.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

201 L'escalier Cabanas se terugvoer

Always a pleasure to host such amazing guests. Thank you, Belinda, for the kind words, much appreciated. Hope to see you and your beautiful family again soon.

201 L'escalier Cabanas
Linda M P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die lekkerste blyplek ooit! Sal dit verseker sterk aanbeveel. Die diens was uitstekend. Gebottelde water en vars melk in die yskas. Lekker beskuit en koffie was ook in die kombuis vir gebruik. Baie netjies en die mooiste uitsig en die verkyker was 'n bonus. Baie dankie, sal julle verseker weer ondersteun!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

201 L'escalier Cabanas se terugvoer

Baie dankie Linda vir die pragtige resensie. Hoop om julle gou weer te sien.

201 L'escalier Cabanas
Leon L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L
Gesin met klein kinders

Netjiese, gerieflike verblyf op die strand.

Met aankoms is ons deur Piet (die eienaar) verwelkom. Hy het ons vergesel na die onberispelike en pynlike netjiese woonstel en seker gemaak ons weet hoe alles werk en ook dat ons die Wifi password het. Met eerste oogopslag kan jy sien dat Piet en Amanda die plek baie goed onderhou en seker maak alles is netjies en skoon wanneer gaste opdaag. Hulle aandag aan detail is verstommend en hulle sorg ook vir lekker klein bederfies - daar is ys in die vrieskas, vars melk en drinkwater in die yskas en koffie/tee en beskuit op die koop toe tydens aankoms. Die uitsig oor die see is asemrowend en alles is binne stapafstand vanaf die woonstel. Toti-hoofstrand is ongeveer so 900 m se stap, maar jy gaan lank soek vir beter verblyf nader aan die hoofstrand. L'escalier Cabanas 201 sal ons vir seker weer sien, en ek sal dit definitief ten sterkste aanbeveel vir enige gesin van tot en met 6 persone. Die prys is mynsinsiens baie billik en mens voel vir seker dat jy waarde vir jou geld kry hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

201 L'escalier Cabanas se terugvoer

Baie dankie Leon, vir die opregte resensie. Waardeer baie. Was 'n voorreg vir ons om julle as gaste te huisves. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.

201 L'escalier Cabanas
Heinrich M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich M
Gesin met tieners

Fantastiese diens en uitstekend geleë.

Enigste verandering wat ek sal voorstel, en dis nie 'n moet nie, dit sou dit net 'n klein bietjie makliker gemaak het. Daar is nooit genoeg skottelgoed vir die skottelgoedwasser nie - so persoonlik dink ons dit is onnodig. 'n Wasmasjien en tuimeldroër sou die eenheid 110% gemaak het (ek weet dis net 'n luxury). Ons sal beslis weer daar boek, dis 'n beautiful eenheid met die beste diens van almal. Baie baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

201 L'escalier Cabanas se terugvoer

Thank you for the feedback. It is much appreciated.

201 L'escalier Cabanas
Christiaan S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S

Mooi uitsig en lekker plek.

Mooi, netjiese woonstel. Baie mooi uitsig met 'n lekker groot balkon en braai-area. Veilige kompleks. Het die lekker sitplekke waardeer, lazy boys. Gerieflik want dit is naby die strand, klomp eetplekke en winkels, stapafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

201 L'escalier Cabanas se terugvoer

Dankie Christiaan, hoop om julle gou weer te sien.

201 L'escalier Cabanas
Sanet S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S
Gesin met tieners

Beste eenheid om te bespreek!

Wat 'n plesier was dit om in 201 te bly! Baie netjies en perfek uitgelê. Ons was 3 grootmense en 3 tieners. Kamers baie gerieflik met plafonwaaiers om die hitte weg te dryf. My kinders was mal om die skepe te soek met die teleskoop en verkyker. En die wifi het gesorg dat hulle nie heeldag kerm nie. Piet het uit sy pad uit gegaan om ons te verwelkom, selfs die items verskaf vir 'n lekker koppie koffie na 'n lang reis. Die eenheid is toegerus met alle skoonmaakmiddels, skottelgoedwasser, lazy boy banke en plafonwaaiers. Linne is skoon en handdoeke vir bad word voorsien. Beddens het goeie mattrasse op. Sal beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

201 L'escalier Cabanas se terugvoer

Dankie Sanet vir die positiewe resensie. Hoop om jou en jou pragtige gesin gou weer te sien.

201 L'escalier Cabanas
Johannes Tobias M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Tobias M
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Uitstekende verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantell E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell E
Saam met vriende

Waarde vir jou geld.

Wow! Wat 'n lieflike plekkie. Skoon en netjies. Dit het soos huis gevoel, bederf met WiFi en die volle DStv-pakket. Piet en Amanda, julle diens is puik. In die toekoms sal ons by geen ander plek in Amanzimtoti bespreek as by 201 L'escalier nie. Julle kan baie trots wees op dié juweel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

201 L'escalier Cabanas se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Gaste soos julle is vir ons die juweel!

201 L'escalier Cabanas
Ernst Conradie C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst Conradie C
Gesin met tieners

Dit was 'n huis weg van die huis af.

Dankie vir Piet wat uit sy pad gegaan het om vir ons alles reg te kry. Dit was een van die lekkerste vakansies wat ons as gesin gehad het. Die woonstel was rerig ons huis weg van die huis af! Alles wat ons gewoond was by die huis het die woonstel gehad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

201 L'escalier Cabanas se terugvoer

Dankie Ernst aan jou en jou gesin. Julle was uitstekende gaste.

201 L'escalier Cabanas
Lizelle D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en baie netjies.

Sal dit beslis aanbeveel. Pragtige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

201 L'escalier Cabanas se terugvoer

Dankie Lizelle, waardeer julle ondersteuning. Julle was amazing gaste.

201 L'escalier Cabanas
Chantal T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal T

Fantasties

Hoe kan mens verwoord wat waarlik die lekkerste blyplekkie is? Vir iemand wat 'n elektroniese karretjie of rolstoel gebruik, is dit ideaal, maklik bekombaar en baie spasie. Die vertrekke is so mooi ingerig en geen detail van vergeet nie. Die Netflix was 'n verrassing en die reënerige weer was ’n goeie verskoning om dit te kyk! ’n Pragtige uitsig en die klank van die bruisende branders is spesiaal. Naby alles! Laaste maar nie die minste nie - die eienaars is sterre. Dis min dat mens nog mense soos hulle kry wat ons so op ons gemak laat voel het. Ons sien uit na nog 'n wegbreek in 2022!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

201 L'escalier Cabanas se terugvoer

Liewe Chantal, baie dankie vir die mooiste, mooiste resensie. Ons is bevoorreg om sulke waardige mense te huisves. Baie dankie vir jul ondersteuning en sien uit daarna om julle weer in 2022 te sien.

201 L'escalier Cabanas
Charlene B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B
Gesin met tieners

Netjies, veilig, mooiste uitsig.

Het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

201 L'escalier Cabanas se terugvoer

Baie dankie Charlene, hoop om julle gou weer te sien!

201 L'escalier Cabanas
Mariette M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M

Awesome think would be the correct word to use.

The owners are very nice people. The place is very neat and clean. 5 star indeed. Price is affordable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

201 L'escalier Cabanas se terugvoer

Thank you, Mariette.
Much appreciated.
Hope to see you and your lovely family again.

201 L'escalier Cabanas
Meryl W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meryl W
Gesin met klein kinders

We had a lovely stay at 201 and the owners are excellent. Very personal touches and everything we needed even water and milk to start off!

Excellent service and well thought of everything we needed. Will definitely book again and recommend to all my friends and family. Thanks Piet and Amanda, you guys are 100% the best hosts I have had in my many years of booking in the Amanzimtoti area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

201 L'escalier Cabanas se terugvoer

Thank you Meryl. Hope to see you and your beautiful family again.

201 L'escalier Cabanas
Mariza J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariza J
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Pragtige plek, skoon en netjies, met 'n heerlike balkon en prentjiemooi see. Als wat nodig is, is daar. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

201 L'escalier Cabanas se terugvoer

Dankie Mariza, julle ondersteuning word baie waardeer.

201 L'escalier Cabanas
Jean K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean K
Saam met vriende

Neat and clean!

We had a lovely stay, very clean and neat flat with ample space and all necessary amenities! The addition of WiFi would be a great addition.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

201 L'escalier Cabanas se terugvoer

Uncapped Wi-Fi is now included.

201 L'escalier Cabanas
Susan K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K
Gesin met tieners

Uitstekend.

Baie dankie Piet en Amanda. Die plekkie was skoon en netjies en die ekstra's wat julle by gesit het soos koffie ens en vars melk en water julle loop definitief die ekstra myl om mens welkom te laat voel. Dankie vir die vriendelike diens wat ons ontvang het. Maak definitief gou weer so.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

201 L'escalier Cabanas se terugvoer

Dankie Susan, waardeer baie. Hoop om julle gou weer te sien.

201 L'escalier Cabanas
Robbie S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stay with well-equipped unit and friendly host.

201 L'Escalier has everything you need, there was no need to take anything with, the unit was very clean and well presented, the views were fantastic and the host was extremely friendly and helpful and only a phone call away if needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

201 L'escalier Cabanas se terugvoer

Thank you Robbie, much appreciated. Hope to see you and the family again.

201 L'escalier Cabanas
Ralie H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Ralie H
Gesin met klein kinders

Wonderlik lekker.

Stylvol toegerus en netjiese blyplekkie wat ons beslis weer sal besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

201 L'escalier Cabanas se terugvoer

Dankie Ralie, hoop om julle gou weer te sien.

201 L'escalier Cabanas
Marius M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M
Gesin met tieners

Woonstel goed toegerus en skoon. Lekker gekuier.

Mooi see-uitsig. Skoon en netjies. Lekker beddens en beddegoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Gesin met klein kinders

Dit is asemrowend, goed gemeubileer en baie skoon en netjies. Alles wat die gas nodig het is tot hulle beskikking.

Van die meubels tot die bykomstighede is nuut, skoon en baie netjies. Die badkamers en kamers is ruim en baie goed uitgerus en nuwe meubels en uitrusting. Baie ekstras wat die verblyf nog beter maak is ook in die woonstel beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

201 L'escalier Cabanas se terugvoer

Baie dankie Chris vir die positiewe resensie. Hoop om jou en die familie gou weer te sien.

201 L'escalier Cabanas
Michael O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael O
Gesin met klein kinders

Amazing,fantastiese akkomodasie

Great view met baie om te doen in die area vir die kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

201 L'escalier Cabanas se terugvoer

Dankie Mike vir die mooi terugvoering. Hoop om jul gou weer te sien.

201 L'escalier Cabanas
Maurizio D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maurizio D

Beautiful sea view, relaxing.

Very clean apartment spacious for 6 people, had all that was needed and more, beautiful sea view you can hear the sea from the main bedroom, close to Toti mall, ten pin bowling and arcade. Definitely call again, Amanda and Piet great informative hosts thanks for sharing your lovely apartment all the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

201 L'escalier Cabanas se terugvoer

Thank you, Maurizio, for the beautiful review. Hope to see you and your amazing family again.

201 L'escalier Cabanas
Willie F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie F
Gesin met tieners

Baie aangename vakansiewoonstel.

Uitsig was baie mooi, rustige area sal definitief weer vakansie daar kom hou. Baie aangename vakansieplek, het tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

201 L'escalier Cabanas se terugvoer

Baie dankie Derrick. Hoop om julle gou weer te sien.

201 L'escalier Cabanas
Vanaf R1 320
R1 320 R1 056
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 320
R1 320 R1 056
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 320
R1 320 R1 056
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 7, 201 L'escalier Cabanas, Amanzimtoti, 4127, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba8931f912fa24b0703ae97c06b3ed02aa97d0b80661706e173820f51d9edeac790ff86be8c252fb0dc1ad558f85462ecb76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 320 nouVanaf R1 056 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 7 Beach Road 201 L'escalier Cabanas 4127 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.05751725262 30.883576869964