LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 201 Romney One | LekkeSlaap
+20

201 Romney One

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romney-weg 1, Romney One 201, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

201 Romney One is 'n selfsorg-woonstel in Groenpunt, 'n luukse seekant-woonbuurt tussen Seinheuwel en die Atlantiese Oseaan, naby Kaapstad se middestad. Die Kaapstad-stadion en die V&A Waterfront met sy tientalle winkels, koffiewinkels, restaurante en kroeë is ook hier naby.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n platskerm-TV teen die muur.

Die ruim kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitkamer het 'n gemaklike L-vormige rusbank, 'n platskerm-TV teen die muur en sekere DStv-kanale. Ekstra kanale kan teen ekstra koste gereël word. Voorafbetaalde WiFi is beskikbaar.

Die leefarea bied toegang tot 'n pragtige patio met 'n tafel en 2 stoele. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 201 Romney One sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir 201 Romney One
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Romney-weg 1, Romney One 201, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink 201 Romney One het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romney-weg 1, Romney One 201, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjZTI3YWQ2LWJiYzgtNDRkZC05ZDlmLWZjMzhhY2FlNTU4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 1 Romney Road 201 Romney One 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.909635819569 18.402733951807
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!