LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 201 Romney One | LekkeSlaap
+20

201 Romney One

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir 201 Romney One
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Tharina M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tharina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n heerlike, nuwe, luukse eenheid.

Ek vind dit vreemd dat ons nie ingelig is omtrent die absolute watertekort in die Kaap nie. Siende daar 'n bad in die eenheid is, sal mens verwag dat daar spesifieke notas in die eenheid op is om nie die bad te gebruik nie. Mense van oorsee sal dit nie weet nie. Ons is R150.00 gevra vir inboek ná 17:00, waarvan ek nie seker was ek bewus moes wees nie. Die bed is te kort. Die vloere was baie stowwerig. Die DStv het geen fliekkanale geaktiveer nie. Die eenheid self is baie smaakvol toegerus en het ons lekker gebly.

Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romney-weg 1, Romney One 201, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjZTI3YWQ2LWJiYzgtNDRkZC05ZDlmLWZjMzhhY2FlNTU4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 1 Romney Road 201 Romney One 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.909635819569 18.402733951807
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!