LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 203 Mouille Grange | LekkeSlaap
+28

203 Mouille Grange

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mouille Grange 203, Kusweg 11, Mouille Point, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 371 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

203 Mouille Grange is in 'n pragtige, eksklusiewe woonstelblok in Mouille Point. Hierdie woonstel is 3 verdiepings hoog, dit front noord op die Platinum Myl-strandfront en bied ongelooflike panoramiese see-uitsigte van die sitkamer en slaapkamer af.

Die woonstel is semi-modern, ruim, toegerus vir selfsorg en dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Daar is nog 2 slaapbanke in die sitarea wat uittrek-bankbeddens is. Die toegeruste kombuis beskik oor 'n wasmasjien en die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale ingesluit. Daar is ook gratis WiFi. Parkeerplek word voorsien in 'n outomatiese toesluit-motorhuis.

Die gebou het hysbakke, sekuriteit, geslotekringtelevisie, 'n video-interkom vir besoekers en 'n tuinarea. Hierdie woonstel is in 'n spoggerige woonbuurt geleë met moderne restaurante in die omgewing en dis reg langs die promenade en drafroete. Die V&A Waterfront is ook net 2 km weg.

Let asb. daarop dat Mouille Grange nie 'n ontvangs het nie. Gaste kan hul sleutels by die volgende adres afhaal:
Die Centurion Hotel (op die hoek van Main en Frere Pad) in Seepunt in Kaapstad.

Let daarop dat gaste wat na 20:00 arriveer 'n R300 laat-inklokfooi moet betaal.

Slaapplek

’n Bespreking by 203 Mouille Grange sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Grieks

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 5 resensies vir 203 Mouille Grange
Netheid
3.2/5
Diens
3.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.4/5

Ligging

  • Mouille Grange 203, Kusweg 11, Mouille Point, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink 203 Mouille Grange het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 371
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 371
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mouille Grange 203, Kusweg 11, Mouille Point, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlMmY1YjY0LWRjMjEtNDI1ZS04MjQ2LWJjNDkxYmU2MWI3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 371  per nag (vir 6 persone) 5 5 1 4 203 Mouille Grange 11 Beach Road, Mouille Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-00:00 10:00 -33.899945426325 18.408671021461
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!