203 The Whisken

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

203 The Whisken is 'n gemeubileerde woonstel in 'n veilige kompleks in Midrand. Nie net maak dié sentrale ligging dit perfek vir sakereisigers nie, maar Midrand is ook 'n gewilde area vir perderuiters as gevolg van sy plattelandse landgoedere en stil agterpaadjies waar toeriste en vakansiegangers 'n rustige tyd kan geniet.

Dié smaakvolversierde en kleurvolle woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot sy eie badkamer.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het banke, 'n TV en 'n eetkamertafel met 4 stoele.

Die landgoed bied 'n leefstylsentrum met 'n restaurant, funksielokale, 'n gesondheidssentrum, 'n filmteater, speletjieskamer, muurbalbane, 'n swembad, gimnasium, speelgrond, sportveldjie, 'n wassery en 'n motorwasdiens.

Slaapplek

'n Bespreking by 203 The Whisken sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Portier
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 203 The Whisken gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za