204 Ballito Manor View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

204 Ballito Manor View is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Die woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan die strand en ander besienswaardighede aan die Noordkus.

Die woonstel is smaakvol versier en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is ten volle toegerus en het 'n yskas, mikrogolfoond, 'n stoof met 'n oond, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en ander Miele-toebehore.

Daar is gemaklike sitplek in die leefarea asook 'n platskerm-TV met 'n DStv-koppelpunt, so jy is meer as welkom om jou dekodeerder en slimkaart saam te bring. Skuifdeure lei na 'n balkon met stoepmeubels en 'n lieflike uitsig oor die omgewing.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad om in af te koel en daar is onderdakparkeerplek vir 2 motors. 204 Ballito Manor View is na aan die strand, winkels, restaurante en verskeie ander doendinge en geriewe in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by 204 Ballito Manor View sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 204 Ballito Manor View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 375 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za