Willard's Beach Akkommodasie by 204 Ballito Manor View | LekkeSlaap
+8
+8

204 Ballito Manor View

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuduweg, Ballito Manor-kompleks, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

204 Ballito Manor View is 'n selfsorgwoonstel in die gesogte nuwe Ballito Manor-ontwikkeling met 'n uitsig oor die hoofstrand in Ballito. Die Ballito Manor-kompleks bied gaste 24 uur-sekuriteit en direkte toegang tot die strand.

204 Manor View is stylvol ingerig deur toonaangewende binnenshuise ontwerpers IVK Interiors om te verseker dat gaste 'n ontspannende vakansie aan KwaZulu-Natal se asemrowende noordkus kan geniet.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, toilet en wasbak. Die kamer het 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en wasbak. Daar is deurgaans plafonwaaiers.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, kookplaat en suigwaaier en genoeg breekware en eetgerei. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea is toegerus met 'n LCD-TV, 'n DVD-speler en DStv, indien gaste hul eie slimkaart saambring. Die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 6. Die leefarea bied 'n stoep met 'n see-uitsig, stoepmeubels en sonstoele.

Die Ballito Manor bied 2 ontwerpte onderdakparkeerplekke, sowel as 'n gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by 204 Ballito Manor View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir 204 Ballito Manor View
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Kuduweg, Ballito Manor-kompleks, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 204 Ballito Manor View het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuduweg, Ballito Manor-kompleks, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA214dc2ecda822e90c0b11233e6dcbed1c08cb73eebaeecee2b5a9c0bed7b96dc8910be7ed34f722549f4ac14d7ef88ab41ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Kudu Road Ballito Manor complex 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.531919987833 31.222363761902
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za