LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 204 Buitenkloof Studio | LekkeSlaap
+19

204 Buitenkloof Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 8, Buitenkloof Studio 204, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

204 Buitenkloof Studio is 'n opgeknapte ateljeewoonstel in Kloofstraat en word omring deur winkels, restaurante en 'n opwindende naglewe.

Dié selfsorgwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuis en slaaparea. Die eenheid het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en -handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank vir 2 en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien. Die leefarea het 'n groot bankie wat op versoek as 2 enkelbeddens gebruik kan word.

Daar is 'n gemeenskaplike balkon buite die woonstel waar gaste kan rook. Rook is binnenshuis streng verbode. Die woonstel bied uitstekende sekuriteit met 'n 24 uur-portier en die woonstel het 'n alarmstelsel.

Slaapplek

’n Bespreking by 204 Buitenkloof Studio sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Portier
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Kloofstraat 8, Buitenkloof Studio 204, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 8, Buitenkloof Studio 204, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5DRBShv7C3NSKCRp5iC7vQZxODdp9CJLtb5DLXC8W6yBCTDXR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 8 Kloof Street 204 Buitenkloof Studio 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.927395 18.413173
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!