Willard's Beach Akkommodasie by 204 Kenwyn on Sea | LekkeSlaap
+24

204 Kenwyn on Sea

Selfsorg
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kudu-weg 102, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

204 Kenwyn on Sea is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks teen Ballito se strand. Die woonstel bied 'n pragtige uitsig oor Willard Beach en die see.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers het plafonwaaiers. Die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer en daar is 'n gastetoilet.

Die woonstel het 'n goed toegeruste kombuis. Die oopplan-leefarea bied 'n lieflike uitsig oor die see en die omgewing en lei na die balkon waar gaste 'n buitelug-ete of 'n glas wyn kan geniet. Die woonstel het ook strandhanddoeke, -speelgoed, -stoele, 'n gazebo en 'n strandsambreel.

Die kompleks het ook 'n swembad, gemeenskaplike braai-area, 'n ruim grasperk waar die kinders kan speel en direkte toegang tot die strand en Ballito se promenade. Boonop is die kompleks naby restaurante soos Fiamma Grill, Hop, Al Pescatore, Nikos en Mozambik-restaurant. King Shaka Internasionale Lughawe is ongeveer 22,4 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by 204 Kenwyn on Sea sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kudu-weg 102, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kudu-weg 102, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27acf96cb2c2547bafb822c0f929f5a45cfdfd89359fc8dafef10b1e9a455a6909e09006de67ef514f7b7479160ae4faacf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 4) 102 Kudu Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.531 31.2231
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za