LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 205 Edward Court | LekkeSlaap
+18

205 Edward Court

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 41, Edward Court 205, Mouille Point, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

205 Edward Court is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks langs die see in Mouille Point, net 'n entjie van die V&A Waterfront en Groenpunt Stadion af.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort oor die bad, toilet en wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale het. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 205 Edward Court sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Kusweg 41, Edward Court 205, Mouille Point, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 41, Edward Court 205, Mouille Point, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWntC29TBz2Cpp0lupg754eRSC0321BasHYzdTMEoLQ61Pq04qD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 41 Beach Road 205 Edward Court 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.8999596 18.4065198
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!