Beacon Rocks Akkommodasie by 205 Laguna La Crete | LekkeSlaap
+16

205 Laguna La Crete

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 60 resensies vir 205 Laguna La Crete
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Vusi M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vusi M
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker saam met my gesin. Ons kom weer rondom Julie terug.

Die plek is veilig, die swembad was skoon. Dit is 'n lekker plek om jou gesin saam te bring.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

I had a great time with my family. We are coming back again around July.

The place is safe, the swimming pool was clean. It's a nice place to bring your family.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Thandazile N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandazile N
Saam met vriende

Everything was good.

We had a great time,cleanness,safety and the money was reasonable.

Kholeka C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kholeka C
Saam met vriende

Best place to relax and clear your mind.

We really enjoyed our stay, everything was close by. The beach view is great. Best place to visit.

Hopewell M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hopewell M
Gesin met klein kinders

Safe and friendly.

A place to be. This was the most joyful place I've been.

Teresa G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa G
Gesin met klein kinders

Mooi uitsig, pragtige plek.

Te min sitplek in sitkamer gewees: Net een 2-sitplekbank, een rottangstoel, ander een was buite op stoep, gebreek. So dalk gemakliker banke in sitkamer om beter te kan sit en kuier? Verder was ons verblyf heerlik gewees, baie dankie.

Sindo M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindo M
Saam met vriende

Nice place to visit.

Nice place, but they always remind you what time you must check out.

Eddie E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eddie E
Saam met vriende

Baie lekker uitsig oor die see geniet.

Dankie vir die verblyfplek wat julle aan ons verskaf het. Die stort kort 'n bietjie opgradering en baie van die krane kort nuwe velletjies aangesien dit water lek (in die kombuis en stort).

Sma M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sma M
Saam met vriende

I had so much fun.

I would not fault this accommodation with anything, it is perfect.

Fasseetha M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fasseetha M
Gesin met klein kinders

Very clean and safe accommodation.

We enjoyed our stay there. Clean and safe accommodation. Owners assisted with whatever we needed to know. Would definitely recommend this place to others.

Nombuso M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nombuso M
Gesin met klein kinders

The place was beautiful.

The place was beautiful, but I have few things I was not happy about. My neighbours that were on the top floor were so noisy. There was no coffee, sugar and tea like in other places I've been. The stove took its time to work. Had a hard time to clean the bathroom as there were no cleaning products. All in all the place was beautiful.

Mihlali M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mihlali M
Saam met vriende

It was a very nice place with a good vibe.

It’s close by so many cool places and the swimming pool is amazing.

Shawn S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Shawn S
Gesin met klein kinders

Meubels traag.

Ek sal die hele plek opgradeer en gemakliker beddens en meubels insit. Was mal oor die uitsig maar die res is sub-standaard.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Furniture poor.

I would really update place's overall look and more comfortable beds and furniture. Loved the view, but the rest is sub-standard.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lynda T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lynda T
Gesin met tieners

Problematies.

Daar is net 'n bank en 2 stoele in die sitkamer waarvan een stukkend is. Net een rol toiletpapier per badkamer was voorsien en ons moes gaan koop. Geen dienste nie. Skoonmaak van woonstel of vuilgoed verwydering. Ek het alles self gedoen. Niemand het ons daaroor ingelig nie. Geyser het geweldig geraas selfs in die nag en ons het dus nie goed geslaap nie. Ons moes self die sleutels gaan oplaai en aflaai. Ek is self in die bedryf en ek moet se hierdie was een van die swakker ervarings. Klein dingetjies kan 'n groot verskil maak.

Veronica V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica V

Relaxing getaway!

Despite a few customers feedback regarding the cleanliness, we found the kitchen and shower not clean. Disappointing! After a long distance travel and unpack, it's miserable to clean up. So sad that a beautiful investment like this is being let down by cleaning service agents. We also would suggest that long stay customers be provided with at least clean linen and towels once a week. However, the location, the complex as such and safety (24 hr security) made up for our disappointment. We will surely return to this beautiful venue.

Hannelie H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannelie H

Sal dit weer besoek sal net graag aircon wou hê.

Aircon definitief 'n moet, maar see-uitsig asemrowend mooi en naby. Winkels en hospitale baie naby.

Christopher G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekende, vreedsame en veilige verblyf.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was an excellent, peaceful and secured stay.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Snegugu X - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Snegugu X
Saam met eggenoot / lewensmaat

I would recommend the place to all my friends.

I had a great stay. It was everything I had hoped for to spend some quality time with my partner.

Anneline P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anneline P
Gesin met klein kinders

Absolutely dirty place.

The apartment is so dirty. The door handle only had 1 screw mounting it to the door when we closed the door the handle came off. The toaster had old bread crumbs stuck to it, the floors were dirty and dusty had a bath. The bathroom has mould and is so dirty. Ceilings not dusted. Beds were like someone slept in it and had strands of hair in the linen. They have cooling fans that are very dusty. There's no gate at the front door if you have young kids and it's not safe. Windows are low with no burglar bars. The so called "equipped" kitchen has everything, but things are dirty. Stove is old, dirty and rusty and the plates are almost falling through.

Debbie H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Ek sal egter net aanbeveel dat jul 'n veiligheidshek by die voordeur op sit en dalk lugversorging in een van die vertrekke. Ek sal enige iemand aanbeveel om definitief daar te gaan kuier.

Daleen V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V
Gesin met tieners

Een woord.....awesome.

205 Laguna La Crete was alles en meer wat ons verwag het. Dit was so netjies en skoon en die sekuriteit puik. Wagte was altyd op hulle pos en vriendelik. One het dadelik weer bespreek.

Nomvula M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nomvula M
Saam met vriende

Had a perfect weekend.

We had a great weekend, place looked good but just a minor issue with we were not aware that we had to provide our own toilet paper because we only received one roll as well as the dish-washing soap - it was too little so we couldn't wash our cutlery. But besides that, everything was perfect. Especially the guy who tended to us, Andre, his service was really up to standard. Thanks!

Bianca N - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca N
Gesin met klein kinders

The place was fantastic, especially the whale watching.

It has been an awesome experience for us.

Nicolette C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette C
Gesin met tieners

Moeite werd gewees.

Ekstra aandag moet aan netheid gegee word.

Gary G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gary G
Gesin met klein kinders

Below average cleanliness and maintenance.

Unit was dirty with half a roll of toilet paper and no soap. Every room has at least half a dozen tiles that were cracked. Unit can be really nice but needs some TLC.

Samantha S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful, relaxing weekend.

We really enjoyed our stay. The sea views from the master bedroom was a good image to wake up to.

Tina V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tina V
Gesin met klein kinders

Het ons verblyf baie geniet. Lekker en helder met nie te veel trappe nie.

Ek was nie bewus van die ekstras in die kwotasie nie (fynskrif) en die regte uitkloktyd moet beklemtoon word, maar ons sal weer hier bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Enjoyed our stay very much. Nice and bright with not to many stairs.

I wasn't aware of the extras in the quote (fine print) and the correct book out time must be stipulated, but we would book there again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Chantal T - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal T

Gerusstellende, ontspannende blaaskans by 'n lieflike woonstel!

So geseënde wegbreek!

Tj K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tj K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Awesome plek en baie om te doen, maar die see is besoedel, dus kan jy nie Uvongo-strand geniet nie, maar naby ander strande, so dit was perfek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome.

Awesome place and loads to do, but sea is contaminated so couldn't enjoy Uvongos beach, but close to other beaches so it was perfect.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Leoni B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni B
Gesin met tieners

Skoon en netjies.

Pragtige, skoon en moderne eenheid, ons het baie lekker gekuier.

Vivian S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian S

Baie netjies en rustig.

Welverdiende blaaskans geniet. Net een punt van bekommernis: venster in tweede slaapkamer kort 'n vorm van diefwering/versperring aangesien venster heeltemal oopmaak, en was bekommerd dat klein kind by die venster, wat maklik oopmaak, kon uitval.

Amanda V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Plek was baie netjies. Sal dit weer in die toekoms wil gebruik.

Ek was baie tevrede oor die woonstel. Netjiese plek en baie veilig.

Mercia M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia M
Gesin met tieners

Absolute stunning, beautiful sea views, clean and very quiet place. We enjoyed our stay very much.

See stars.

San-mari L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
San-mari L
Gesin met klein kinders

Lekker.

'n Mens het niks meer nodig.

Vernon C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon C
Gesin met klein kinders

Excellent value for money.

Excellent holiday. The unit met all our expectations. Will definitely recommend to friends and family. We had an awesome time. One recommendation: a safety gate at the entrance of the unit. Overall: 5 stars.

Moosa S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moosa S
Gesin met klein kinders

Very clean and a quiet place for a holiday.

See rating.

Leocille N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leocille N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Buiten die paar "wear and tear"-probleme was ons verblyf baie rustig en ontspanne.

Val D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Val D
Saam met vriende

Beautiful estate and chilled out vibes.

Perfect place for a chilled and relaxing getaway.

Karin P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nice.

Met aankoms was balkon vol goed gepak - besems, mop, emmer en leer. 'n Mens los nie 'n plek vir mense so nie. Skep nie 'n goeie indruk nie.

Sune V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sune V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sekuriteit uitstekend met pragtige uitsig oor die see.

205 Laguma La Crete het bietjie verfwerk nodig in die hoofslaapkamer en die badkamers. Mikrogolfoond kort ernstige skoonmaak in die binnekant. Die stort aan die buitekant word ook nie deeglik skoongemaak nie. Remote se batterye is pap en moet vervang word. Ten spyte van hierdie tekortkominge was ons verblyf baie aangenaam en Jaco was baie behulpsaam gewees tydens die DStv se diens wat tydelik opgeskort was. Ons het lekker gekuier maar sal beslis aanbeveel dat behoorlike inspeksie vooraf gedoen word voordat besoekers intrek. Die stomp messe kan ook vervang te word.

Kamlesh R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kamlesh R
Saam met eggenoot / lewensmaat

205 Laguna is awesome. Will be back soon.

205 Laguna is a stunning place.

Chantal V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal V
Gesin met klein kinders

Convenient, close to beach, shops and site seeing places.

Had an awesome time and will be back.

Charmaine B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Baie netjies en veilig, het dit baie geniet. Sal definitief Laguna la crete weer besoek.

Alethea M - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alethea M
Gesin met klein kinders

Quiet and relaxing place to stay.

Had a lovely stay with my family at this unit.it is very neat,clean and stylish and very secure

Gerhard H - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H
Saam met vriende

Wonderlik en skoon naby aan alles.

Baie netjies woonstel, pragtig alles wat nodig is onder een dak. Wonderlike ligging.

Maryke V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Maryke V
Gesin met klein kinders

Rustige vakansie maar sal nie weer teruggaan nie.

Ons het lekker gebly en vakansie gehou by Laguna Le Create, maar sal ongelukkig nie weer teruggaan nie oor die volgende redes: Die woonstel is teen 'n heuwel geleë en mens moet met 'n klomp trappies op en af klim om by die see te kom, mens moet ook oor die lagune loop om op swemstrand te kom. Ons het 'n klein babatjie en het dus baie bagasie. Die woonstelblok is teen die pad en die blok is tans onder konstruksie wat beteken daar is baie werkers. Daar is geen veiligheidshekke of diefwering nie en ons het effens onveilig gevoel. Die woonstel self is netjies maar daar is 'n paar goed wat nie behoorlik werk nie soos die waaiers, yskas en skuifdeure van stort en balkon. Ons het nie goeie kliëntediens ontvang van die kantoorpersoon af nie, waarna die eienaar om verskoning gevra het, maar ons wag steeds vir ons deposito. Die woonstel is sentraal geleë en maklik om by ander strande en restaurante uit te kom. Ons het ook die DStv, gasbraaier en ongelooflik uitsigte van die balkon af baie geniet. Ek sou voorstel dat 'n aircon en nuwe yskas 'n groot aanwins sal wees vir die woonstel. Asook die opskerp van die woonstel se veiligheid en dan die kliëntediens ook.

Nontobeko Z - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nontobeko Z
Gesin met tieners

We enjoyed our stay, would come back next time.

We also liked the fact that DSTV was not only sport channels. It made us to feel at home. Please put globe in the communal bathroom for next people coming.

Louise B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise B
Saam met vriende

Safe secure and relaxing view.

Great view, walking distance from beach and shops.

Armand H - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand H

Baie rustig en mooi area.

Was baie besonderse plek met 'n goeie uitsig.

Y N - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Y N
Gesin met klein kinders

Good Value for money overall with some suggested improvements.

This place is very good value for money. We enjoyed our overall stay, however, there is some room for improvements to grow into a great holiday flat and complex: Highlights: 1. Clean and well kept complex 2. Clean adults and kids pools 3. Very nice decor in the apartment 4. Comfortable easy access undercover parking and security at the gate 5. The beds and bedding were very neat and comfortable 6. DStv was included, very nice for the kids 7. Close to all amenities a plus 8. Overall comfy and comfortable, nice balcony, loved the gas braai 9. Suggest replacement of the single couches with to a sleeper couch for added comfort to the unit 10. Nice braai facilities but too windy near the pool. Needs barrier to block some wind, suggest to include chairs/loungers for better comfort Lowlights 1. The shower door is old and broken, suggest changing it to a pivot style door instead add a soap holder in the shower 2. All taps were moldy and needs to be changed for smoother action. 3. The ceiling fan does not serve any purpose, makes a noise as it is not mounted correctly but there is better lighting in the unit overall 4. Aircon will be a big bonus as there is inadequate ventilation in the unit at night especially and not secure to leave the doors/windows open at night and attracts bugs 5. Refund of your security deposit takes long, needs to be a bit more efficient as promised within 3 days after post departure inspections 6. Too many rules and regulations of the complex makes for a stressful holiday and not a peaceful one, some funny ones too "like no swimming with clothes in the pool". 7. Provide ironing in the room. There is an ironing board but no iron. 8. Needs a gate at the front door, can be broken into 9. Improve on the directions for the key collection not so easy to find as it was not in Uvongo itself 10. Place gets infested with all sorts of bugs. Should invest in a bug net for the windows and doors as the unit is situated near trees where there is a variety of bugs that get into the unit. 11. A bigger fridge/freeze capacity is a must. We do fishing and not enough space for storing the extra catch of the day. 12. Drying of clothing a bit difficult, not catered for correctly inside the unit.

Elize R - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike woonstel met pragtige uitsig!

'n Netjiese woonstel met alles wat mens nodig het. Veilige verblyf en parkering. Naby winkels.

Ansonelle L - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Ansonelle L
Gesin met klein kinders

Teleurstellende verblyf!

Ons het September 2016 tuisgegaan by Laguna La Crete 205. Op aankoms was die plek nog nie skoon nie alhoewel die sleutel aan ons oorhandig was. Die hoofslaapkamer se kasdeure se skarniere was af, die stortdeur wou nie oop of toe skuif nie en indien hy wel geskuif het, kon hy nie weer oop/toe nie. Die skuifdeur op die balkon het ook bitter moeilik gewerk en as die wind waai rattle hy. Die mure in al die kamers was gemuf. Geen veiligheidshek by voordeur so deur moet toe bly vir kleintjies. Die kombuis en sy bykomstighede was ook in 'n toestand. Die hoofslaapkamer se bed is so hard, ongemaklik en oud en genoeg rede dat ek die spesifieke eenheid nooit sal aanbeveel nie. Ons het van bogenoemde probleme op eerste dag aangemeld en niks is gedoen nie. Glad nie waarde vir geld nie. As ek vakansie hou wil ek LEKKER bly.

Elaine B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B
Gesin met klein kinders

Baie netjiese, lekker en veilige woonstel.

Ons het baie lekker hier gebly. Woonstel is baie mooi en netjies. Baie dankie vir die handdoeke ook. Dit was 'n lekker bonus. Kyk asseblief net na balkon se skuifdeur asook stort se skuifdeur. Ons sal die plekkie vir almal aanbeveel.

Kay P - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay P
Gesin met tieners

We only slept there becuse we had a wedding to attend.

I will recommend this to all my Gauteng family and friends, awesome place!

Mike C - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location with comfortable accommodation.

Very nice unit, clean and very comfortable. Maybe the only small gripe is the shower door that is very difficult to open and shut and the plug socket next to the main bed is hanging off the wall. Otherwise excellent all round and great value for money. Thank you.

Shirley R - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley R
Gesin met klein kinders

Good value for money

Thank you for an awesome stay at Laguna 205. The place was clean and we had everything we needed. We got friendly service.

Collin V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies!

Die plek is baie mooi en netjies, baie baie dankie!

Johan B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike see-uitsig en privaat met goeie sekuriteit. Jy het niks meer nodig om lekker te rus nie.

'n Vakansieplek waar alles byderhand is. Die strand, eetplekke, inkopies ens. is loopafstand. Daar is ook 'n tennisbaan en swembad in die kompleks en die sekuriteit is van hoogstaande gehalte. Ons het rustig gekuier.

Adele S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S
Gesin met klein kinders

Baie lekker, daar is 'n goeie kans dat ek Desember weer daar sal wees.

Dit was regtig baie lekker en rustig. Die kinders het dit verskriklik geniet. Die plekkie is baie goed toegerus en baie netjies. Behalwe vir die miere-plaag (wat eintlik maar oral is) het ons baie lekker gebly en gaan beslis weer so maak. Baie dankie vir 'n lekker kuiertjie.

Tirusha G - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Tirusha G
Gesin met klein kinders

Extremely disappointing service and quality of facility/unit.

Quality of the unit is not up to standard for the rate that was paid. No cleaning services was allocated to the unit and no daily replenishment of toilet rolls and removal of dirt and bins etc. which is generally included in all holiday accommodation. We occupied this unit for 3 days and 3 nights and it was a 6 sleeper. We had to clean the facility and had to purchase toilet rolls since only 2 toilet rolls were allocated to the unit for the vacation period. All holiday accomodation caters for this inclusive in their rates. This is unacceptable service and this is the first time we have ever been exposed to this service as we travel frequently. Extremly disappointed with the quality of this facility and the service for the rates that were paid!

205 Laguna La Crete's terugvoer

Good day,

I am extremely disappointed to hear that your stay with 205 Laguna La Crete was such a disappointment but please take note that this is a self-catering unit , that does not include day to day cleaning, refuge removal and new toiletries. However additional cleaning can be requested for at an additional cost (as specified on the booking home page). The unit is cleaned every time a guest checks out and before another guest checks in as cleanliness is our number one priority. I would really like to welcome you back to 205 Laguna La Crete again in the near future to ensure that you enjoy your stay more than the last time.

Thank you very much for your feedback as we accept this and with open arms and will definitely allocate additional toilet rolls to our long stay guests.

Regards

205 Laguna La Crete

205 Laguna La Crete
Tanya B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B
Gesin met tieners

Lovely.

We were very happy with the accommodation. It was very neat and well maintained, clean and comfortable. Friendly staff and lovely surroundings. I will definitely recommend it to friends and family.

Vanaf R690
per nag (plek vir 5)
Vanaf R690
per nag (plek vir 5)
Vanaf R690
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selvey-laan 18, 205 Laguna La Crete, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjNWZjY2EwLTIxMDctNDBiYS04NDI3LTE1NWQzZTk1M2QzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (plek vir 5) 60 5 1 5 18 Selvey Avenue 205 Laguna La Crete 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 09:00 -30.836498 30.393761
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za