by 206 The Odyssey | LekkeSlaap
+15

206 The Odyssey

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Odyssey 206, Hoofstraat 197, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

206 The Odyssey is ’n ateljee-woonstel wat toegerus vir selfsorg in ’n sekuriteitskompleks in Groenpunt, Kaapstad. Die kompleks is naby die Kaapstad Stadion, kroeë en restaurante.

Dié woonstel is op die tweede verdieping en het ’n oopplan-leefarea en koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Langs die bed is die kombuis wat toegerus is met ’n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander toebehore. Oorkant die bed is die sitarea wat na die balkon lei wat met ’n uitsig op Seinheuwel en die omliggende area spog.

Die kompleks het ’n dakswembad en gasbraai op die sesde verdieping, met pragtige uitsigte oor die see en op Seinheuwel. Daar is ook interkomtoegang, 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek.

206 The Odyssey is naby die V&A Waterfront, die akwarium en slegs 'n entjie se ry vanaf Seepunt Promenade, die middestad en Kampsbaai se strand.

Slaapplek

’n Bespreking by 206 The Odyssey sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 206 The Odyssey
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • The Odyssey 206, Hoofstraat 197, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink 206 The Odyssey het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Odyssey 206, Hoofstraat 197, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANcS5In16IKWwvHWy2qqZUNEtDGEYp7bYIQnRRoccR7hM4pCpwe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 206 The Odyssey 197 Main Road, Green Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.908142311685 18.402278253373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem