Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

207 Bay View - E23

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Bay View 207, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 440 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

207 Bay View is 'n selfsorgwoonstel aan die seekant van 'n kompleks in die hartjie van Hermanus. Dié gewilde vakansiedorpie lê aan die suidelike kus van die Wes-Kaap en is veral bekend vir sy walviskyk-geleenthede vanaf die land of per boot. Hermanus spog met pragtige natuurskoon, 'n matige klimaat, tientalle buitelug-doendinge, verskeie blomspesies en dis ook lekker naby Kaapstad wat dit die perfekte basis maak vir gaste wat die Kaapse Overberg wil verken.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer aan die seekant het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. In die eetarea is daar sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea spog met asemrowende uitsigte oor Walkerbaai. Gemeenskaplike braaigeriewe, 'n swembad en parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 207 Bay View - E23 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 207 Bay View - E23
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoofstraat, Bay View 207, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 207 Bay View - E23 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 440
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 440
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Bay View 207, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4df58c6565e1137e1022061b0d79fef803d6f0a9e4bf8eaf2d8abba12511ad34f4507a02d9ac1f0f5c7f505c7e72101dd24c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 440 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Main Road 207 Bay View 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.412447 19.251458