Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leisure Bay 207

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 632

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Leisure Bay 207
Netheid
4.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Sandra L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely stunning views.

The unit is in dire need of new mattress.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisure Bay 207 se terugvoer

Thank you for your review and are so happy to hear you enjoyed the stay.
We look forward to the opportunity to accommodate you again in the future.

Leisure Bay 207
Michael M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overall, comfortable stay.

We came down for a baseball tournament so unfortunately never managed to utilise the unit much or walk on the beachfront. Great views though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisure Bay 207 se terugvoer

Hi Michael, thank you for the review and providing us with your feedback. We are happy to hear that overall you enjoyed the views, but sorry to hear you could not actually spend enough time there to enjoy the property itself. We hope to welcome you back in the near future so you can go for that walk on the beachfront. The HostAgents Team

Leisure Bay 207
Hannes S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes S
Gesin met klein kinders

Baie lekker

Woonstel se ligging was perfek en ons het die verblyf geniet. Woonstel kort egter ernstige aandag aan binnekant, veral die kombuis. Die een groot glas skuifruit wat na die see wys was gekraak. Maar oor die algemeen het ons nie probleme gehad nie en sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig.

Lieflike verblyf met 'n asemrowende uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisure Bay 207 se terugvoer

Hi Pieter, baie dankie vir die resensie en ons is so bly julle het die fantastiese uitsig geniet. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. The HostAgents span

Leisure Bay 207
Lefi M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lefi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful sea and mountain views.

Not happy about the service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisure Bay 207 se terugvoer

Dear Lefi,

We appreciate the time you have taken to send us a review. I would like to assure you this is not a reflection of our usual high standards we aim to deliver.

Kind Regards,
Leisure Bay 207

Leisure Bay 207
Chanelle M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend en rustig.

Die woonstel het 'n baie mooi uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisure Bay 207 se terugvoer

Hallo Chanelle,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.

Ons is bly jul het julle verblyf geniet by ons eenheid, en hoop ons kan julle gou weer terug verwelkom!

Groete,
Wilna

Leisure Bay 207
Sanmari V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanmari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was een wonderlike blyplek, gaan definitief weer volgende jaar daar bly.

Woonstel was baie skoon en netjies het alles daar in die woonstel gehad wat nodig was! Uitsig is fantasies, kan nie vir beter vra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sadia B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig en rusplek.

Die ontvangsinstruksies met aankoms by Leisure Bay was verwarrend en ons moes wag om ingeboek te word. Die yskaslaaie kon nie mooi oopmaak nie a.g.v. swak skoonmaakdienste en die oondpanne was ook onbruikbaar, vuil en geroes. Verder was dit 'n wonderlike, goed geleë, veilige blyplek met die mooiste uitsig oor die see en op Tafelberg. Sal weer soontoe gaan, maar daar moet aandag gegee word aan die skoonmaakdienste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marida S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marida S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en lekker naby strand en eetplekke.

Die meubels is regtig oud en afgeleef. Die sleepercouch is so swak dat ons al die strooikussings onder die bank se kussings moes sit om op die bank te kan sit. Sommige van die meubels op die foto's is ook nie die meubels in die eenheid nie. Die stort is aaklig taai en muwwerig. Ek sien 'n vorige resensie het ook reeds daarna verwys. As ons nie die volle bedrag reeds vooruit betaal het nie, sou ons moontlik ander plek gesoek het om te gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leisure Bay 207 se terugvoer

Dear Marida,

Thank you for taking the time to give us feedback. We will inform the owner regarding the furniture and sleeper couch. Our sincere apologies for the inconvenience. We are very sorry to hear the shower was also not up to standard.

We will be contacting you privately to arrange compensation.

Kind regards.
Leisure Bay 207

Leisure Bay 207
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dolf M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese verblyf. Sal graag weer daar tuis gaan.

Ons kan 207 Leisure Bay aanbeveel wat deur LekkeSlaap bemark word. Die see-uitsig vanuit die woonstel is ideaal om te ontspan. As dit nie genoeg is nie, is dit maklik om skoene uit te skop en letterlik binne 'n minuut op die strand te wees. Die plekkie was goed ingeruim, netjies en skoon met vriendelike diens. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 635
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 635
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 635
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leisure Bay 207, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd856d4df8e9f8889ef3e72cce39a57b68b9e12045f72a752f1c41069d61f77f9fd594e7aeec10bb5604205380ce33f18af10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 635 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Leisure Bay Beachfront Apartments Lagoon Gate Drive 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.892987692846 18.482222318649
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem