LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 209 Afsaal | LekkeSlaap
+11

209 Afsaal

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afsaal 209, Kusweg 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

209 Afsaal is 'n lieflike eenslaapkamerwoonstel in Amanzimtoti. Die woonstel spog met 180°-uitsigte vanuit die slaapkamer en het 'n beeldskone see-uitsig vanuit die oopplan-kombuis en -leefarea.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Daar is ook 'n slaapbank in die leefkamer. Die eenheid het dus slaapplek vir 2 volwassenes of 2 volwassenes en 3 jong kinders. Daar is 1 en 'n halwe badkamers, met 'n stort-oor-bad. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het gemaklike sitplek en daar is 'n platskerm-TV met 'n keuse van Openview HD-kanale en 'n DVD-speler.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike lapa met braaigeriewe en daar is veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die woonstelblok is langs die Promenade. Daar is 'n park aan die een kant van die gebou, Funland, en aan die ander kant is daar 'n winkelsentrum oorkant die pad. Galleria en Arbour Crossing is 2 lieflike winkelsentrums slegs 3 km vanaf die woonstel.

Slaapplek

’n Bespreking by 209 Afsaal sluit in:

Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir 209 Afsaal
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Afsaal 209, Kusweg 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 209 Afsaal het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afsaal 209, Kusweg 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdc5ed0cc1161563af6cd15b526d5c5a7ba4680c16960e179028d89fbb6af014c5bd610ed62456aabeb5b03c990ee75592a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 209 Afsaal 21 Beach road 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.055962 30.8847
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!