LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 209 Afsaal | LekkeSlaap
+11

209 Afsaal

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir 209 Afsaal
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Berenice W - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unforgettable and pleasant.

Will recommend afsaal 209 to friends and family.

209 Afsaal's terugvoer

Thank you Bernice, it was a pleasure hosting you.

209 Afsaal
Michelle J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle J
Gesin met klein kinders

Lekker!

Lekker, netjiese verblyf.

209 Afsaal's terugvoer

Thank you, Michelle. We hope you choose 209 Afsaal again.

209 Afsaal
Johnny K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed genoeg vir die kostes wat betaal is.

Plek is baie verouderd en oral gelap om aan die gang te bly. Baie steurings van waterpype wanneer ander inwoners water in vroeg oggendure gebruik.

209 Afsaal's terugvoer

I am sorry you had a bad experience and regret that you didn't contact me during your stay so I could have addressed your issues.

209 Afsaal
Amanda V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V
Saam met vriende

Jammer vir die permanente huurders wat raas en baklei.

Nog 'n klein dorpie wat vernietig is.

Jan V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Gesin met tieners

Gemaklike, op die strand verblyf, bekostigbaar.

Excellent, lekker verblyf, vakansie of enigiets tussenin.

Deon H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Deon H
Gesin met tieners

Soos altyd, baie vriendelik verwelkom en lekker gebly in Afsaal.

Ek is soos altyd baie vriendelik verwelkom en bly altyd baie lekker by Afsaal. Parkering kan moontlik 'n probleem wees vir iemand wat 'n groter voertuig as 'n Mini het, 209 se parkering ongelooflik klein, maar verstaan elke gaatjie moet benut word. Meubels in die eenheid is regtig bietjie klaar. Bank en dubbel matras kan regtig vervang word. Oor die algemeen geen klagtes nie, sal vir seker weer die eenheid bespreek vir verblyf. Waarde vir geld, slegs 3 ster a.g.v bank en bed se kondisie. Die res 100%. Dankie.

Maureen K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen K
Gesin met klein kinders

Dis 'n baie mooi plek en baie veilig.

Ek sal beslis by Afsaal 209 vir my volgende vakansie bly. Die plek is wonderlik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It's a really nice place and very safe.

I will definitely stay at afsaal 209 for my next holiday. The place is awesome.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johan W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie lekker, rustig, mooiste view.

Ronel M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Plek was baie netjies, ruim vertrekke en als is loopafstand. Jou motor staan op 'n veilige plek onderdak.

209 Afsaal's terugvoer

Hi Ronel, baie dankie dat julle 209 Afsaal vir julle vakansie gekies het en vir die terugvoer, dit word opreg waardeer.

209 Afsaal
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afsaal 209, Kusweg 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdc5ed0cc1161563af6cd15b526d5c5a7ba4680c16960e179028d89fbb6af014c5bd610ed62456aabeb5b03c990ee75592a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 209 Afsaal 21 Beach road 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.055962 30.8847
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!