Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 Arrowood

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Perestello-straat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

21 Arrowood is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai. Dis sentraal geleë en net 'n entjie vanaf die dorp en die strand. Die kompleks bied 'n uitsig oor die baai, riviermonding, die strandmeer en die Tsitsikammaberge in die verte. Daar is 'n kristalhelder swembad, 'n plonspoel vir kinders en veilige parkeerplek.

Dié woonstel is modern versier met oorgenoeg sitplek in die sitkamer, by die etenstafel en op die groot patio met 'n stoeptafel. Die sitkamer en hoofslaapkamer bied ongelooflike uitsigte en kry oggendson dwarsdeur die jaar. Daar is 'n uitsig oor die baai en sonsopkoms is veral pragtig. As jy gelukkig is kan jy 'n volmaan beleef wat oor die see opkom.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubblebed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. In die tweede slaapkamer is daar 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. In die gesinsbadkamer is daar 'n bad, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het genoeg sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler. Die leefarea bied toegang tot 'n patio met ingeboude braaigeriewe. Daar is nie WiFi in die eenheid nie.

Slaapplek

’n Bespreking by 21 Arrowood sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir 21 Arrowood
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 12

Jaar gelys 15

Ligging

  • Perestello-straat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 21 Arrowood het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Perestello-straat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArp77VuOC1BlPxhlGFURiaXfuMHMZ0BWf8BcSyCp1Lgm2s5FTwC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Perestello Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -34.057613050425 23.374152782278
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem