Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 Cabanas Del Mar

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 29 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcockweg 45, Warner Beach, Kingsburgh, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 R1 360 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

21 Cabanas Del Mar is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping in 'n veilige kompleks in Warner Beach, Kingsburgh. Dis teen die kus en net 'n entjie se ry vanaf ander geriewe in die area.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 kamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n dubbelbed. Daar is ook 2 dubbelslaapbanke in die leefarea vir die ander 2 gaste. Die badkamer het 'n stort. Bad- en strandhanddoeke word nie voorsien nie, gaste moet asb. hul eie saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die woonstel is naby die gemeenskaplike swembaddens en die braai-area. Die kompleks bied ook veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by 21 Cabanas Del Mar sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir 21 Cabanas Del Mar
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Joanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 4

Ligging

  • Ellcockweg 45, Warner Beach, Kingsburgh, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 21 Cabanas Del Mar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcockweg 45, Warner Beach, Kingsburgh, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e6a663207f2da587b9e0429ee3356d94c7cd1dc28567c64c89f9365bcb83fc47a20cc65d3574393f572d66c9a6d95b323b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 360 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 45 Ellcock Road Warner Beach 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.092050779743 30.861839152128
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem