LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 21 Camarque | LekkeSlaap
+18

21 Camarque

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 27 , Umdloti, 4380, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

21 Camarque is 'n selfsorgwoonstel wat in die Camarque-sekuriteitskompleks geleë is. Die woonstel kyk uit oor die Umdloti-strand.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor slaapkame met 'n dubbelbed en die leefarea het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n TV en rusbanke. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4. Die woonstel het ook plafonwaaiers en die sitkamer lei na 'n balkon met see-uitsigte oor Umdloti-strand.

Die kompleks et 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 21 Camarque sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir 21 Camarque
Netheid
3.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • North Beach-weg 27 , Umdloti, 4380, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 21 Camarque het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 27 , Umdloti, 4380, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ba91d01ed7260f5c950e582e75e8e1797cc8e3538797244dec128f5af366a36145d43ff3ac39aba1e4c5c6cd4c0f0d40618?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 27 North Beach Road Camarque 4380 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.665998483611 31.121672068787
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!