LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 21 Camarque | LekkeSlaap
+18

21 Camarque

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir 21 Camarque
Netheid
3.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Conrad D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad D
Gesin met klein kinders

Wat jy sien is wat jy kry en baie rustigheid.

Het 'n wonderlike tyd gehad met baie rustigheid.

Riaan M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan M
Gesin met klein kinders

Goeie ligging en uitsig, maar kort bietjie onderhoud.

Baie basies, maar voldoende. Alles was skoon, maar die woonstel het dringend bietjie onderhoud nodig. Die plek is goed geleë reg voor die getypoel en het 'n fantastiese uitsig oor die see.

Corrie T - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie T
Gesin met tieners

Baie lekker gebly met vriendelike opsigter wat baie behulpsaam is.

Die plek het pragtige uitsig oor see en baie naby aan eetpleke en strand, gerieflik vir kinders.

Len L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Len L
Gesin met klein kinders

Ou beddens, ou sitkamer banke, goedkoopste DStv-pakket, geen hysbak. Die plek sien my nie weer nie.

Foto's baie misleidend. Alles in die plek is stokoud en gedaan. Het eers op dag 2 'n stortmat gekry wat oud en vuil was.

Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 27, Umdloti, 4380, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ba91d01ed7260f5c950e582e75e8e1797cc8e3538797244dec128f5af366a36145d43ff3ac39aba1e4c5c6cd4c0f0d40618?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 27 North Beach Road Camarque 4380 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.665998483611 31.121672068787
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!