21 Jasmine

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

21 Jasmine bied gerieflike en pragtig gemeubileerde selfsorgwoonstelverblyf op 'n privaat eiendom in Heldervue in die hartjie van Helderberg. Die eiendom is gerieflik slegs 15 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en is die ideale ligging vanwaar die wynroetes van Stellenbosch, Franschhoek en Paarl verken kan word. Dit is ook 5 minute se ry vanaf Strand en is loopafstand vanaf Waterstone Virgin Active en 'n verskeidenheid koffiewinkels en restaurante.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgwoonstelle met slaapplek vir 2 in elk. Elke woonstel beskik or 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en elke woonstel het 'n platskerm-TV.

Daar is 'n lieflike swembad op die eiendom met sonstoele en 'n uitsig oor Valsbaai en die Helderberge.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 21 Jasmine gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 125 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za