LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 21 Kallisti | LekkeSlaap
+35

21 Kallisti

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vanaf 16 Feb 2021 tot 24 Jun 2021.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Santorini, Eenheid 21 Kallisti-kompleks, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 R1 280 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

21 Kallisti is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka’s Rock. Die kompleks is lekker naby Thompsons Beach en net 'n entjie se ry van ander besienswaardighede in die area af.

Die smaakvol versierde woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders, en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 kinders om op te slaap. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n toilet, en die tweede badkamer het 'n bad en 'n toilet.

Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien en ander toebehore. Die leefarea langsaan het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n balkon met kunsgras, buitemeubels en gasbraaigeriewe. Gratis WiFi is in die woonstel beskikbaar.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek. Die hoofkompleks bied direkte toegang tot Thompsons Bay-rotspoel en dis naby die welbekende Hole in the Wall-besienswaardigheid.

Slaapplek

’n Bespreking by 21 Kallisti sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Ocean-rylaan 101, Santorini, Eenheid 21 Kallisti-kompleks, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 600
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 4)
was R1 600
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Santorini, Eenheid 21 Kallisti-kompleks, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6aaa27ffe8a2c48744278349a297da7d69a239c0ab3ceeae265af896730f654797bde78937a1919409e4a4494399806f8d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 600, nou Vanaf R1 280  per nag (plek vir 4) 101 Ocean Drive Santorini, Unit 21 Kallisti Complex 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.522879504443 31.225408304598
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!