Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21OnKleinKaroo

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carroll Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 104 resensies vir 21OnKleinKaroo
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Neola L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neola L
Saam met vriende

Lekker plek met 'n lekker swembad.

Die swembad is 'n wenner. Die lugverkoeling is absoluut wonderlik met die warm nagte. Ideaal vir 'n groot groep mense. Daar is baie ander gaste reg langs jou, so as jy baie privaat wil wees, sal dit nie vir jou werk nie. Ons kuier lekker en dit het ons gepas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly.

Kliëntediens was goed van die begin af. Kon selfs vroeër sleutel optel vir 'n vinnige (bag drop) voordat ons die KKNK gaan besoek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B
Saam met vriende

Heerlike kuier in Oudtshoorn.

Ons het baie lekker gekuier by 21on Klein Karoo. Die kamer is baie luuks en al die items het gewerk. Ons het gemerk daar is nie 'n haardroër nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abongile M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abongile M

Amazing.

Such a pleasure. I would definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M
Besigheidsreis

Lekker plek en die eienaars is lekker mense.

Rustige omgewing. Aan meer as verwagtinge voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann R
Besigheidsreis

Uitstekend.

Baie goeie blyplek en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carly S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carly S
Saam met vriende

Nice stop in the Karoo.

Nice accommodations, close to town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en stil.

Stil omgewing. Ideaal om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rl A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rl A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Baie goed in alle opsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Arthur J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awful. We would never go there again.

We were allocated a different apartment, which meant we had to climb steep stairs to get to our room. And we were the oldest guests there. The pool and braai area were far from our entrance, which would mean we would have to take all our braai requirements up and down the steep stairs. The pool and the braai area gave the family in the apartment on the ground floor exclusive use of the pool and braai. There was no seating to accommodate other guests; therefore, we could not make use of the pool or braai. On arrival, I asked if we could have some clothes hangers, but the owner said they had been stolen and as we were only going to be there for a few days, it shouldn't affect us. We were very unhappy and we moved out after one day and had to pay for other accommodation. The road leading to the accommodation was full of potholes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic V
Gesin met tieners

Fantastic.

It was a very nice place and beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Enkelreisiger

Heerlik, rustig geslaap. Baie vriendelike diens.

Dit was 'n onverwagte besoek aan Oudtshoorn. So dankbaar vir die vinnige reaksie en bereidwilligheid om te help. Het laat die aand daar aangekom en was opreg dankbaar vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Garth M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth M

Basies as slaapplek gebruik.

Ons reis gewoontlik na Oudtshoorn vir geleenhede van vriende en gebruik 21OnKleinKaroo as slaapplek. Dit het alles wat ons benodig en is in 'n goeie en veilige buurt geleë. Ons kom keer op keer terug en beveel dit ook aan by vriende en kennisse wat slaapplek in Oudtshoorn soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha O
Besigheidsreis

Pragtig, stil en warde vir geld.

Die eienaar is vriendelik en die plekkie het alles wat jy moontlik kan nodig het. Dis pragtig en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel D
Besigheidsreis

Moeitevrye bespreking: inklok en gemaklike oornag!

Die stort was awesome! Baie gerieflike oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norette K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Norette K
Gesin met tieners

Baie gawe gasvrou.

Kamer was baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernst M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang deur Carroll. Netjies en veilig.

Ons was daar vir die Oudsthoorn Marathon. Die gastehuis is binne stapafstand (500m) van die eindpunt - ideal geleë vir atlete. Lekker gestort na die draf! Carroll was baie behulpsaam met die koms en vertrek. "Plaas"-atmosfeer met perde en ander plaasdiere oorkant die straat. Veilig en skoon - internet-toegang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cilmie G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilmie G
Enkelreisiger

Pragtig. Alles wat ek nodig gehad het.

Sal beslis weer daar bly wanneer ek na Oudtshoorn gaan. Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en gemaklik.

Het baie lekker gebly. Caroll baie behulpsaam en vriendelik. Sal weer besoek in toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surita G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita G

Kamer was skoon en netjies en groot.

21OnKleinKaroo is perfek en die prys is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Garth M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth M

Aangename kuiertjie in Oudtshoorn.

Blyplek het aan alles voldoen. Die eetgerei was egter teleurstellend - nie genoeg nie en 'n bont spul.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek was goed.

Sal weer daar wil gaan slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tashwill M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tashwill M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnig.

Kon op die nippertjie 'n bespreking kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerie J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie J
Gesin met tieners

'n "Stunning" woon eenheid met baie spasie.

Die spasie in die vertrek is 'n bonus, mooi, skoon en modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike naweek gehad.

Rustige en veilige omgewing. Eienaars is vriendelik, behulpsaam en betroubaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helga S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga S
Gesin met tieners

Lekker kuier.

Hierdie is in goeie ligging en baie vriendelike gasvrou. Nooit te veel moeite vir enige dinge wat ons nodig gehad het nie. Hulle het restaurante ook in dorp wat die lekkerste kos het. Ek sal enige tyd terug gaan en oorbly. Ons het dit baie geniet met 2 tieners. Daar is 'n swembad en kuiergeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gleston W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gleston W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike gasheer en -vrou gewees. 10 uit 10 vir hulle gasvryheid.

Was 'n ongelooflike reis na Oudshoorn toe, beste diens ooit by verre ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shantel S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantel S
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Welcoming as well as accommodation made us feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luthan N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luthan N
Gesin met klein kinders

Lekker.

Die vriendelikheid is die beste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mardalene S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mardalene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, skoon en netjies.

Daar was nie koffie, tee, melk, water of beskuit soos in die advertensie gemeld nie. Ons het nie saamgeneem nie, want ons was onder die indruk daar is. Geen seep in stort of selfs handewasseep by die wasbak nie. Handewasseep-houertjie was daar, maar dit was leeg. WiFi kon ons net toegang kry nadat ons Carroll gekontak het. Nie inligtingstuk met WiFi-kode nie. Nie inligting rakende DStv nie - ons kon dus nie DStv kyk nie en wou nie na 21:00 ons gasvrou daarvoor pla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santie D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santie D
Gesin met tieners

Great except for towels not being there.

The apartment was very clean and neat, however, the person who opened it for us, literally only dropped the key in our hands and was off. Later on, we realized that there were no towels provided, when we phoned the excuse was that it was due to Covid. They were gracious enough to bring us 3 towels for use. Funny that the pictures still shows the towels. Please kindly remove the pictures and tell guests about bringing their own towels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lawrence K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawrence K
Gesin met klein kinders

Good stay.

Some Kitchen utensils needs to be replaced, eg. pan and other utensils.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helga B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helga B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Self-catering unit too small for three people, not much crockery or even a stove to make breakfast.

Certain things need to be attended to like the shower drain that was blocked and the unit we stayed in should not be a self-catering unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zuhayr H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zuhayr H
Gesin met tieners

B&B as expected, safe area, clean and excellent accommodation.

21OnKleinKaroo is an excellent B&B for a family stay. Pool location is private. Carroll keeps you up to date with local changes, really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizet B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizet B
Gesin met tieners

Heerlik gebly. Kamer gerieflik. Sentraal.

Carrol was baie gasvry en behulpsaam. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Randal C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randal C
Gesin met tieners

Asemrowend.

Die ligging is goed. Die mense was vriendelik. Dit is regtig waarde vir geld. Ek sal regtig die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine J
Gesin met tieners

Baie gerieflik, baie netjies. Ek beveel 21OnKleiKaroo aan vir almal.

Vriendelike eienaar. Baie gerieflik en netjies. Sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sello L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sello L
Enkelreisiger

Very quiet and elegant place.

I had a peaceful stay at 21OnKleinKaroo. I would like to visit again in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Alles was in plek en die plek was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa And Dirk S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa And Dirk S
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Waarde vir geld. Goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs tevrede

Eienaars baie vriendelik en doen ekstra moeite. Sal vir seker weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre R
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Professioneel en akkommoderend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Die area is baie rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izanne H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izanne H
Enkelreisiger

Heerlike, netjiese kamers.

Vriendelike mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie D
Gesin met tieners

Pragtig en netjies.

Lekker gekuier, baie netjiese plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin N
Gesin met tieners

Excellent facilities.

Modern, clean and in a very peaceful setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S
Besigheidsreis

Felt very secure and the place was neat as a pin. Carol awesome hostess.

Clean and secure. Awesome hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quinten A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinten A
Gesin met tieners

We had a great time.

Great location, close to all amenities and shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tristin L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tristin L
Saam met vriende

Amazing!

We really enjoyed our time, it felt very homey and we would definitely return and highly recommend 21 on Klein Karoo as a affordable yet luxurious accommodation. Thank you very much to the lovely hostesses Carroll.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin F
Saam met vriende

Uitstekende netjiese gastehuis, waarde vir geld met veilige parkering.

Baie netjiese eenheid en skoon geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shamal Z - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamal Z
Gesin met klein kinders

Goeie diens, baie netjies!

My verblyf was baie lekker, rustig en diens was uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernice A

Ons het 'n lekker tydjie gehad tot die Sondag.

Dit was vet pret tot eienaars alles bederf het, so al wat ek wil sê is as jy hou van lekker kuier en bo uit lag dan is 21OnKleinKaroo nie vir jou nie. Veral as dit 'n groot groep is. Maar ons het dit geniet, want die eienaars was nie daar nie, maar toe hulle hul opwagting maak was die hele mood gespoil, want daar was glo 'n bure-klag, maar die bure het net so gekuier dat ons hulle kon hoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21OnKleinKaroo se terugvoer

Goeiedag Bernice
Dit is nou jammer dat jy so voel, maar geen gastehuis gaan toelaat dat hul gaste tot half 2 in die oggende so hard raas met musiek nie en dan ook die harde gelag en geraas. Dit het so vir 2dae aangegaan. My seun was op die perseel en hy het self vir my gesê dit was vreeslik soos dit geraas het.
Alle gaste is welkom maar ons reëls is stilte na 22h00 in die aande.
As mens so lekker wil kuier moet mens maar seker maak dat mens 'n plekkie bespreek wat buite die dorp is.
Groete
Carroll

21OnKleinKaroo
Brenda S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S
Besigheidsreis

Felt very secure and the place was neat as a pin.

Carol was an awesome hostess, without being intrusive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip T
Gesin met klein kinders

Vriendelike Karoo-mense, wooneenheid het alles wat benodig is.

Ons het heerlik gekuier, vriendelike ontvangs, ons gaan verseker weer daar oorslaap as ons in Oudtshoorn is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie vriendelik ontvang en die selfsorgwoonstel was netjies met alles wat ons nodig gehad het.

Netjies, lugreëling, goed geleë, swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier. Alles was baie netjies en skoon.

Ons het van die pragtige braaifasiliteite gebruik gemaak. Sal enige tyd weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clemendine L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clemendine L
Gesin met tieners

Amazing.

We enjoyed our stay and the truly appreciate the hospitality we received. We will definitely come back to 21 On Klein Karoo. I recommend this Guesthouse to anyone, just love everything about it! Thank you to each and everyone that made us feel welcome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie L
Gesin met tieners

Dit was baie lekker dankie.

Sal dit regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lolo H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lolo H
Saam met vriende

Baie mooi en gerieflike eenheid.

Vervang eetgerei. Daar was geen skêr of botteloopmaker nie. Badkamer benodig blinders om privaatheid te gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia J

Vriendelike huislike atmosfeer.

Warm ontvangs met goed versorgde eiendom. Home-from-home-gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21OnKleinKaroo se terugvoer

Dankie Letitia.

Hoop ons sien gou weer.

Groete
Carroll

21OnKleinKaroo
Abraham H. J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham H. J
Enkelreisiger

Gerieflik, bekostigbaar.

Sal gerus die verblyf aanbeveel aan my vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glen I - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Glen I
Gesin met klein kinders

Wonderlik, fantasties, sal dit oor en oor besoek as ek in die area is!

Luukse eenhede, privaat, met al die geriewe. Eienaars is ook baie hoflik en vriendelik. Ek raai 21OnKleinKaroo sekerlik aan as 'n voorkeur-plek van verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Najmah H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Najmah H
Gesin met klein kinders

Amazing, clean, great facilities and amazing host

Carroll was very lovely and also accommodating. Definitely want to return.Real value for money and the place is amazing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Amazing, skoon, great geriewe en amazing gasheer.

Carrol was baie lieflik en akkommoderend. Sal beslis weer gaan, waarde vir geld en die plek is amazing.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile V
Enkelreisiger

Goeie ligging en netjies.

Ek het baie lekker gebly by 21OnKleinKaroo. Ek het die Cango Grotte-marathon gedoen en die eienaar was so vriendelik om my toe te laat om na die marathon gou te stort. Baie dankie vir die gasvryheid en netjiese kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B
Gesin met tieners

Ons het slegs oornagplek gesoek.

Baie mooi, netjies en sentraal geleë. Carroll het ons dadelik welkom laat voel. Sal beslis aanbeveel en weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talita B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en gasvrye eienaars!

Sal hulle vir seker by almal aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V
Gesin met klein kinders

Gerieflike oornag plekkie.

Hierdie is 'n baie gerieflike oornag plekkie. Sal beslis weer hier oornag as ons weer hier deur ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elray I - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elray I
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Sal die plekkie beslis aanbeveel. Skoon en netjies. Als wat mens nodig het. Al wat ek sou verander het is die stortkop is baie mooi, maar jy kannie regtig stort sonder om jou hare te was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meadri C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meadri C
Gesin met klein kinders

Goeie, rustige verblyf en vriendelike ontvangs en diens.

Die verblyf was goed in alle opsigte en ek sal nie skroom om ander aan te beveel om hier tuis te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon T
Gesin met klein kinders

Aan alle behoeftes voldoen. Regtig baie geniet.

Sal verblyf regtig aanbeveel vir enige persoon. Baie veilig en rustigheid was bo verwagting. Alle geriewe en meer as wat jy kan verwag vir die geld. Gaan in toekoms weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21OnKleinKaroo se terugvoer

Hallo Leon

Baie dankie!

Mooi dag!
Carroll

21OnKleinKaroo
Petrus J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus J
Besigheidsreis

Uitstekend.

Baie vriendelik en uitmuntende diens - baie baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21OnKleinKaroo se terugvoer

Baie dankie.

Carroll

21OnKleinKaroo
Murray L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murray L
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a great location and hosts.

Had a great stay and a very warm welcome from the family. Great room facilities.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n goeie plek en gashere.

Het lekker gebly en 'n baie warm verwelkoming deur die familie ontvang. Goeie kamergeriewe.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie G
Enkelreisiger

Fantasties.

Vriendelik, mooi, netjies, gemaklik ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Baie dankie Carol, ons het heerlik gebly. Plek is pragtig, skoon en netjies. Ons het die rustige omgewing baie geniet. Ons beveel 21OnKleinKaroo beslis aan vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronnie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies,skoon en rustig. Net wat mens nodig het as jy met vakansie is. Baie sentraal geleë ook.

Wonderlike gashere en ons is baie warm ontvang. Sal beslis weer daar bly in die toekoms. Alles wat mens nodig het word voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornel B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel B
Saam met vriende

Corne was 'n uitstekende gasvrou en ons het baie lekker gekuier by hierdie oulike akkommodasie!

21 Klein Karoo Street was die perfekte verblyf tydens ons trompoppie SA's. Dankie Corne vir jou gasvryheid en die pragtige akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simon B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Easy and welcoming.

We needed a place to sleep over on the way back to Pretoria and we couldn't ask for better accommodation. Owners are exceptionally friendly and accommodating. Would definitely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, skoon, goed toegeruste verblyf wat ons weer sal gebruik.

Smaakvolle, netjiese verblyf met regte vriendelike eienaars. Geleë naby alles wat mens voor kan vra, rustigheid en 'n pragtige uitsig oor mooi natuurskoon. Sal ek dit aanbeveel ja, en nie eers verder soek nie. Ons sal weer daar oorbly. As jy van voëls hou, sal jy aangenaam verras word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21OnKleinKaroo se terugvoer

Dankie Jurie,

Was 'n plesier om julle te ontmoet.

21OnKleinKaroo
Paul L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Paul L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, kamer netjies.

Vriendelike ontvangs, kamer netjies en kombuis goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasja K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en jy voel welkom en tuis.

Dit was great, baie dankie! Ruim, skoon, netjies en ruim, hartig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D
Saam met vriende

Kuier lekker.

Die blyplek was baie luuks en mooi en goed toegerus met alles wat 'n mens kon nodig hê. Gasvrou en gasheer baie vriendelik en hulpvaardig en ons het die kuiertjie baie geniet. Was ook gerieflik naby al die kunstefees vertonings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21OnKleinKaroo se terugvoer

Was lekker om julle te huisves

21OnKleinKaroo
Antonie H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie H
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Goed toegerus, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21OnKleinKaroo se terugvoer

Dankie Antonie

21OnKleinKaroo
Arnold G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Arnold G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beddens gee die indruk dat dit ou matrasse van die hoofhuis is wat hier gebruik is.

Goed geleë in die area, min privaatheid a.g.v. reg langs motorhuis waar daar gewerkskaf word. Baie skoon en ruim, maar matrasse van die beddens is verouderd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skitterend netjies en skoon met 'n uitsig op die berge wat jou permanent daar wil laat sit.

Dit was vanaf die ontvangs 'n plesier om daar te wees. Die uitsig vanaf die boonste verdieping is onbeskryflik mooi. Die enigste wat pla is dat jou voertuig buite in die straat moet staan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21OnKleinKaroo se terugvoer

Dankie Bennie.

Ons woning is heeltemal omhein en geen gas het nog ooit in die straat parkeer, aangesien ons plek het vir 5 motors binne die persëel.

21OnKleinKaroo
Tertia D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia D
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld en vriendelike mense!

Die akkommodasie is baie goeie waarde vir geld. Dis pragtig en baie mooi skoon en netjies met vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21OnKleinKaroo se terugvoer

Dankie Tertia, ons hoop ons sien julle weer.

21OnKleinKaroo
Bernard C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het 'n fantastiese verblyf gehad. Ons gasheer wat uiters vriendelik en baie akkommoderend, het selfs lekker met hulle gekuier en gesels.

Ek het 'n baie aangename verblyf gehad en die gasheer was baie vriendelik gewees, dis mense mense. Weet hoe om mense te behandel. Lief vir mense van buite af, en was bie akkommoderend gewees. Het sommer lekker oor die weg gekom. Ons het op 'n kol ook lekker saam gekuier en sal enige tyd weer daar gaan bly. Beveel die plek sterk aan. Baie dankie vir die lekker kuier en vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21OnKleinKaroo se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

21OnKleinKaroo
Abraham S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was sorgvry en baie aangenaam.

Die eienaars is baie vriendelik en hulpsaam. Ons definitief weer gebruik van hierdie fasiliteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21OnKleinKaroo se terugvoer

Beste Abraham,

Dit was so lekker om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle weer!

21OnKleinKaroo
T G B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
T G B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Dit was 'n baie aangename ondervinding en ons het vreeslik lekker gebly. Ons sal dit aanbeveel en vir seker weer by 21 Klein Karoo Street gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21OnKleinKaroo se terugvoer

Dankie, dit was heerlik om julle te ontmoet.

21OnKleinKaroo
Monique D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D
Saam met vriende

Jy voel onmiddellik tuis.

Amazing gasvryheid, plek is baie netjies skoon en baie, baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21OnKleinKaroo se terugvoer

Dankie Monique, hoop ons sien julle weer!

21OnKleinKaroo
Mia O - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mia O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies, goeie diens.

Goed geleë, waarde vir geld, goeie diens en net wat mens nodig het vir 'n aand of twee se verblyf. Baie vriendelike en behulpsame gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21OnKleinKaroo se terugvoer

Dankie Mia, julle is altyd welkom by ons.

21OnKleinKaroo
Zelda C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C
Enkelreisiger

Die plek is baie skoon en netjies. Die bed waarop ek geslaap het was ook gerieflik.

Ek sal regtig die plek kan aanbeveel vir ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21OnKleinKaroo se terugvoer

Dankie Zelda. Was lekker om jou te ontmoet. sien jou weer!

21OnKleinKaroo
Andries B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam om daar te bly.

Heerlike verblyf. Baie vriendelike ontvangs van eienaars. Die plek is uiters modern en skoon. Mal vir die reënstort. Baie goed geleë vir besigheid of restaurante ensovoorts. As ek ooit weer Oudshoorn toe gaan sal dit my eerste keuse wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21OnKleinKaroo se terugvoer

Beste Andries,

Baie dankie, ons hoop ons sien julle weer.

21OnKleinKaroo
Jenny F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Corne was die vriendelikste behulpsaamste gasvrou ooit. Binne minute ons bespreking bevestig en ons kamer reg toe ons 'n probleem gehad het met ons verblyf. Uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die lekkerste eenheid. Ek kan nie geod genoeg beskryf hoe lekker die eenheid is en hoe lekker ons gebly het nie. 12 uit 10 vir hierdie verblyf. Hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21OnKleinKaroo se terugvoer

Dankie Jenny. Ons sien uit na julle kuier volgende jaar.

21OnKleinKaroo
Vonita N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vonita N

Dit was gerieflik en netjies.

Ons het net een nag geslaap en dit was gerieflik, netjies en skoon. Die ligging is ook sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21OnKleinKaroo se terugvoer

Dankie Vonita, Om ons diens te verbeter sal ek waardeer as jy ons met voorstelle kontak.

21OnKleinKaroo
Shaun M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun M
Besigheidsreis

Lieflik.

Ons het die bly by Andrew en Corné baie geniet. Die akkommodasie is gerieflik en dit voel asof jy huis toe kom na die lang pad of vir ons wat in Oudtshoorn werk. Sal vir seker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21OnKleinKaroo se terugvoer

Dankie - altyd lekker as julle by ons bly.

21OnKleinKaroo
Randall V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randall V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation was amazing!

Real value for money! Everything you need to create a perfect breakaway. Fantastic hosts, so accommodating and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21OnKleinKaroo se terugvoer

Thank you Lou, you are welcome back any time.

21OnKleinKaroo
Francisco M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francisco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens. Vriendelikheid is iets om oor te praat baie, baie vriendelike mense.

Vanaf die oomblik wat ons gebel het vir 'n kamer tot die oomblik wat ons opgedaag het was net vriendelikheid aan die orde van die dag. Ontvangs was uitstekend. Ons het dadelik tuis gevoel. Die ligging is asemrowend en die uitsig is verskriklik mooi. Die kamers het van alles en is baie modern. Die cherry was ook iets anders tog uniek aan die plek. En daar is honde, selfs hulle is vriendelik en skep 'n atmosfeer van veiligheid en vriendelikheid. Ek beveel beslis die plek aan. Dit is net dood eenvoudig "amazing", verkies dit bo enige hotel. Dankie aan die paartjie en hulle troeteldiere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21OnKleinKaroo se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike terugvoering. Julle is welkom terug enige tyd.

21OnKleinKaroo
Juanita G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita G
Gesin met tieners

Fantastiese ervaring!

Foto's op webtuiste is presies soos dit daar lyk by 21 Klein Karoo Street, dit is fantasties, want sommige is nie dieselfde soos adverteer nie. Was vriendelik ontvang met 'n verwelkomings drankie. Als netjies en skoon, en alle toebehore wat nodig is was beskikbaar. Rustige omgewing buite dorp. Wonderlike vriendelike mense. En dit is dierevriendelik, ons Yorkie kon saamgaan en daar was lekker veilige speelplek vir haar buite in die tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21OnKleinKaroo se terugvoer

Dankie vir jou resensie. Julle Yorkie kind was net 'n spesiale reeling vir julle.

21OnKleinKaroo
Maria S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria S
Enkelreisiger

Heerlik.

Was alles wat mens nodig het en baie netjies. Baie vriendelike mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21OnKleinKaroo se terugvoer

Dankie. Sien julle weer.

21OnKleinKaroo
Adri G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwelkoming.

21 Klein Karoo was ideale plekkie vir die nag. Ons was met ope arm verwelkom. Inligting was verskaf vir nabye restaurante en volstruis plaas. Definitief waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21OnKleinKaroo se terugvoer

Dankie Adri, hoop ons sien julle weer.

21OnKleinKaroo
Junie L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Skoon, netjies. Aangename eienaars. Veilige parkering. Regte waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21OnKleinKaroo se terugvoer

Baie dankie, sien julle weer in die toekoms.

21OnKleinKaroo
Emma K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster verblyf.

Volpunte vir alles: veiligheid, netheid, vriendelikheid, ligging, diens en vir seker waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21OnKleinKaroo se terugvoer

Dankie Emma,
Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.

21OnKleinKaroo
Retha H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H
Gesin met tieners

Heerlik gebly!

Baie oulike plekkie. Ons het lekker warm geslaap. Goed ingerig. Dankie vir die lekker soetwyn en sjokolade vir die koue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21OnKleinKaroo se terugvoer

Dankie Retha, hoop ons sien julle weer!

21OnKleinKaroo
Le Roux V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Roux V
Besigheidsreis

Dit was n koue dag in Oudtshoorn, maar die verwelkoming en verblyf was warm.

Lekker ruim, skoon en netjiese kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21OnKleinKaroo se terugvoer

Dankie. Ons hoop ons sien jou weer.

21OnKleinKaroo
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Klein Karoo Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIlKXSXm7bMWvnJUvUXDUi4Slq4vQMZZsJgZMnev51HcarcsZwR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 21 Klein Karoo Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.5799 22.19744
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem