21 On Anker

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 14 % af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 27 Nov 2019 tot 16 Des 2019.

Beskrywing

21 On Anker bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n eenslaapkamerwoonstel op die eienaars se perseel. Dié woonstel is op die grondverdieping van ’n huis en het ’n privaat ingang. Dis in Beachview, 3,3 km vanaf Clarendon Marine en 32,3 km van Port Elizabeth af. Beachview is ’n pragtige woonbuurt aan die kus.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 slaapkamer met ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en toilet. Die woonstel het 'n leefarea met 2 enkelslaapbanke vir kinders en ’n TV met volledige DStv. Die kombuis het ’n opwaskamer en is toegerus met ’n yskas, oond, stoof, mikrogolf en wasmasjien-tuimeldroër. Daar is beperkte WiFi en toegang tot ’n omheinde agter- en voortuin.

Gaste het toegang tot braaigeriewe onder die melkhoutbome en veilige parkeerplek met 'n hek met toegangsbeheer. Die ligging bied toegang tot ’n Spar, apteek, wassery en 'n drankwinkel. Die perseel is slegs 900 m van die strand af. Beachview is ’n visvangparadys en ander doendinge sluit stap, draf en fietsry in.

Slaapplek

'n Bespreking by 21 On Anker sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 21 On Anker gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 R950 per nag (plek vir 4)

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 27 Nov 2019 tot 16 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za