Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 on Bakoond

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 43 resensies vir 21 on Bakoond
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Esbeth V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esbeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, luukse see-uitsig-woonstel sonder beurtkrag!

Die woonstel is ruim en smaakvol ingerig met alles wat mens nodig het. Dit het 'n pragtige uitsig en is stapafstand vanaf die see. Die woonstel word nie geraak deur beurtkrag nie. Edith het ons baie hartlik ontvang en verduidelik waar alles in Yzerfontein is. Al was die weer sleg, het ons heerlik gekuier en gerus. Ons kan dit aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Liewe Esbeth
Dankie vir jul resensie. Waardeer jul bydrae. Jul is uitstekende gaste. Mooi loop.

21 on Bakoond
Gerida M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerida M
Enkelreisiger

Ek het heerlik gekuier en gebly.

Gerieflike, netjiese, veilige verblyf en omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Dear Gerida, thank you for staying with us. You are a super guest.

21 on Bakoond
Marietjie N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie N

Fantastiese verblyfplekkie.

Ongelooflike gawe eienaars. Kan nie 'n fout maak om daar te bly vir 'n wegbreek nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Dankie Marietjie, vir jul gawe resensie. Dit word baie waardeer. Jul is puik gaste soos gewoonlik. Dankie.

21 on Bakoond
Jolandie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

One of the best places I have ever stayed at.

What a beautiful place to stay. The unit is equipped with everything one needs to be absolutely comfortable while on holiday. Edith's information on the area made our stay in Yzerfontein even better as we experienced things we never would have known about.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Dear Jolandie,
Thank you for staying with us at 21 on Bakoond. It was super meeting you and thank you for being super guests.
Hope to see you soon again.

21 on Bakoond
Pieter V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf met mooi uitsig, baie goed toegerus, alles van goeie gehalte en in goeie toestand.

Die woonstel is smaakvol gemeubileer, baie netjies en baie skoon. Die bed is uitstekend, een van daardie waar jy reeds die eerste nag lekker slaap. Die stort is vinnig warm en lewer 'n lekker stroom water. Die kombuis is goed toegerus en die potte en panne is in 'n baie goeie toestand. Edith ontvang jou vriendelik en is baie behulpsaam met haar raad oor eetplekke op die dorp. Daar is ook 'n goeie verskeidenheid leesboeke vir as jy jou boek by die huis vergeet het. Die foto's wys nie die mikrogolfoond nie, maar ook dit is, soos die gasstoof/oond in uitstekende toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Dear Pieter,
Thank you for staying with us in Yzerfontein. Thank you for your kind review and for being super guests. Hope to see you again.

21 on Bakoond
Koos V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker plekkie. Vriendelike gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Dankie Koos dat Jul hier by ons tuisgegaan het.
Jul is voortreflike gaste. Hoop om Jul gou weer te sien.
Groete,
Edith

21 on Bakoond
Tony F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Edith het ons hartlik verwelkom. Klein bederfies met aankoms. Ligging en netheid is regtig goed. Sal beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Dankie Tony en Charmaine dat Jul by 21 on Bakoond tuis gegaan het. Dit was lekker om Jul hier te kon he.
Edith

21 on Bakoond
Leroy S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leroy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en rustig.

21 on Bakoond was baie lekker om by te bly. Ons het die naweek baie geniet in Yzerfontein en het alles gehad wat nodig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Thank you for choosing 21 on Bakoond. You were super guests. Hope to see you again soon.

21 on Bakoond
Maryna G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kwaliteit verblyf.

Baie vriendelike ontvangs. Edith het aan ons baie inligting gegee wat ons tyd daar vergemaklik het. Baie dankie vir die ekstra bederfies en netjies blyplek. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Baie dankie, Maryna, dat Jul 21 on Bakoond gekies het om te rus. Jul was uitstekende gaste. Hoop om Jul weer te sien. Mooi bly.

21 on Bakoond
Gerhard M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en behulpsame eienaars.

Akkommodasie baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leoni S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n heerlike wegbreek geniet by 21 on Bakoond.

Edith was die perfekte gasvrou wat ons dadelik laat tuis voel het en sy is 'n bron van inligting indien jy wil weet waar die heerlikste eetplekkies en besienswaardighede is. Die plek is pynlik netjies en skoon. Dis pragtig en keurig gemeubileerd en het alles wat jy nodig het. Dankie vir die heerlike tyd wat ons daar kon deurbring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridget K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beveel dit beslis aan. Home away from home!

Die foto's op die webblad weerspieël die werkilikheid. Nuwe, moderne, baie netjiese eenheid. Het Edith se gasvryheid baie waardeer. Home away from home! Beveel dit beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornaggeriewe.

Baie netjies. Dankie Edith vir ons bottel wyn en koekies. Dit het ons lekker tuis laat voel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Liewe Annamarie en Kevin
Dankie vir jul tydjie hier by ons. Jul is uitstekende gaste. Hoop om jul weer gou te sien.

21 on Bakoond
Danhauser O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danhauser O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vanaf ontvangs tot met vertrek was alles perfek. Die netheid was uitstekend. Baie gerieflik vir rolstoelgebruikers.

Die eenheid is baie rolstoelvriendelik. Regtig ’n plek om te gaan rus. Die selfoonontvangs was nie so goed in die area nie. Die eenheid is volledig toegerus met wat nodig is vir ’n gemaklike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Liewe Dan en Suzette
Dankie vir jul tyd wat jul by ons spandeer het. Jul is puik gaste. Hoop om jul gou weer te sien.

21 on Bakoond
Hilton O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best holiday in years, definitely coming back.

Stunning venue, couldn't fault anything. Lovely friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Dear Hilton,
Thank you for staying with us. You were super guests. Hope to see you 2 again soon. Best wishes to you both.

21 on Bakoond
Jacqueline V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hulle het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel!

Hulle het soveel ekstra moeite vir ons gedoen toe hulle hoor ons het ’n baba seuntjie van 3 maande oud. Daar was vir hom spesiaal 'n kot, baba-bad en tafelstoeltjie uitgesit. Ons was so warm verwelkom. Edith het haar ons naweek-mamma verklaar en ons het so tuis gevoel. Die uitsig na die see was die mooiste beeld wat ons elke oggend gegroet het. Ons was so gemaklik met alles wat ons benodig het. Ons sal definitief teruggaan en 21 on Bakoond vir enige een aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Liewe Jacqueline
Dankie vir jul gawe resensie. Dit was heerlik om jul hier te kon he. Hoop ons sal jul weer binnekort sien. Beste wense vir jul 3.

21 on Bakoond
Glendene K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glendene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly people. The best host.That place was very neat and clean and the decor is extremely nice.

It was so tranquil. I will go back to that place. I must say, the people in Yzerfontein were very nice and friendly, even the little ones. That place is so mind blowing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Thank you for staying @ 21 ONBAKOOND. You are super guests. Looking forward to your next visit. xxx

21 on Bakoond
Giancarlo S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giancarlo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige naweek weg. Het alle verwagtinge oortref met gerieflikheid, netheid en fasiliteite.

Akkommodasie was gerieflik met alles wat ons benodig het. Baie netjies en skoon en die ligging is ideal vir 'n rustige naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Baie dankie vir positiewe resensie Giancarlo. Dit was heerlik om julle by ons te kon he. Mooi bly.

21 on Bakoond
Basil C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basil C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissend vir liggaam en siel.

Edith, hierdie vrou weet wat gasvry beteken. Vandat sy "Basil?" geroep het, was ons tuis. Binne het op ons gewag: silwerskoon wooneenheid, elektriese komberse, yskoue witwyn in yskas, rooiwyn op trollie, spesiale bederfies vir ons huweliksherdenking. Edith het al die belangrike inligting gereed gehad oor Yzerfontein: eetplekke, plekke om te besigtig, die orgidee-skou in Darling; Postberg. Voorwaar 'n belewenis. Dankie, Edith. Sien volgende jaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Dear Basil and Letitia, thank you for your very kind review. You two are super guests. Hope to see you soon. Take care.

21 on Bakoond
George L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very memorable. A wonderful time spent in a gorgeous apartment.

Edith was an amazing hostess always caring and went out of her way make our stay enjoyable and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Dear George,
Thank you for staying with us. So glad you enjoyed your visit. Hope to see you again soon. Take care.

21 on Bakoond
Frans F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good, clean accomodation. Nice view.

Very comfortable, everything is supplied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Dear Frans,
Thank you for staying with us. It was super having you here in Yzer. Take care.

21 on Bakoond
Elsabe D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe D
Enkelreisiger

Absoluut ongelooflik!

Edith en haar man is ontsettend gasvry. Die eenhede is veilig, skoon en smaakvol toegerus met 'n lieflike see-uitsig en in 'n rustige omgewing geleë. Binne loopafstand van die strand af en sal dit beslis vir almal aanbeveel om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Liewe Elsabe
Dit was voorwaar heerlik om jou hier by ons te kon he. Jy is n Gas duisend en het ons heerlik bederf met jou vriendelikheid en geskenk pakkie vir ons. Ons waardeer jou vriendelikheid baie. Seeninge vorentoe. Hoop om jou weer gou te sien. Baie liefde.

21 on Bakoond
Jaco N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige plek om weg te kom van alles.

Was vir 'n paar dae met verlof en baie bly ons het hiernatoe gekom, die dorp self is wonderlik, stil en baie veilig. Die plek is baie skoon en netjies en alles is daar wat mens nodig het, dis letterlik 5 min se stap van die see af. Edith het ons laat weet van alles wat aangaan en waar mens oral kan gaan. Sy is baie behulpsaam en dis 'n baie lekker plek om weg te kom en te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie' D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie' D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik geleë met pragtige uitsig.

Ons het heerlik by 21 on Bakoond gebly. Edith is baie gasvry en maak seker dat mens alles het wat jy benodig vir gerieklike selfsorgverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Liewe Marie en Rocco
Dankie dat jul hier tuisgegaan het. Jul is puik gaste. Hoop jul geniet jul vakansie verder.
Seenwense vir 2020.
Edith
21ONBAKOOND

21 on Bakoond
Sanet M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut perfek vir wat ons gesoek het!

Ons is goed ontvang deur die eienaar; sy het die volgende dag per WA opgevolg of alles reg is. Alles nuut, netjies en stylvol en niks het ontbreek nie. Strand is stapafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Liewe Sanet en Gerhard
Dit was heerlik om jul hier te kan he al was dit vir net n baie kort tydjie. Hoop om jul gou weer te sien. Mooi bly.

21 on Bakoond
Wilma B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf.

Dit was 'n baie aangename ervaring. Die uitsig was wonderlik. Die plekkie is baie goed ingerig en skoon, met alles wat jy benodig. Ons het baie welkom gevoel en Edith doen baie ekstra moeite vir haar gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Baie dankie dat jul hier by ons tuisgegaan het. Jul is puik gaste Wilma en Hennie. Mooi loop.

21 on Bakoond
Amy W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simply stunning.

We had such a great stay. Edith went over and beyond for our stay there!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Amy and Malcom stayed with us for their wedding anniversary. Such lovely guests. Hope to see them again soon .

21 on Bakoond
Reep V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reep V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was een van die beste plekke waar ons nog oornag het. Beslis geskik vir herhaling. Dit was skoon, ruim, baie netjies en gasvry.

Die ontvangs was baie aangenaam en professioneel. Die geriewe was skoon, netjies en ruim. Baie gerieflike meubels en bed. Alles was beter as wat ons in die verlede by ander plekke ervaar het. Dit is beslis weer 'n oorweging as ons weereens in die rigting wil wegbreek. Ons kan dit ten volle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Thank you Reep and Martha for staying with us here in Yzerfontein. You were super guests. Hope to see you again soon .

21 on Bakoond
Francois V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntende diens en gasvryheid.

Met ons aankoms is ons met vriendelikheid en ope arms ontvang deur Edith, wat ons sommer dadelik tuis laat voel het. Die Strandloper eenheid by 21 on Bakoond sal my definitief weer sien, elegant en stylvol. Tien uit tien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Liewe Francios en Elphia,
Wat 'n voorreg om julle hier by ons te kon hê. Julle is beslis wonderlike gaste en het die eenheid silverskoon gelaat. Baie dankie. Hoop om jul gou weer te sien.
Liefdegroete,
Edith

21 on Bakoond
Ben M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a great stay.

We thoroughly enjoyed every minute, everything was perfect as this was a surprise getaway for my wife as it was her birthday. Will bring my family next time.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was heerlik gewees.

Ons het elke oomblik geniet, alles was perfek en dit was 'n verrassings-wegbreek vir my vrou vir haar verjaarsdag. Sal volgende keer die familie saambring.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Gesin met tieners

Baie mooi, puik verblyf, vriendelike gasheer en gasvrou.

Die mooiste gastehuis, pragtig, skoon en netjies. Edith is 'n wonderlike gasvrou. Pragtige see-uitsig. Ons wil beslis weer teruggaan. Mooiste plek waar ons nog vakansie gehou het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Geagte Marietjie. Dit was werklik wonderlik om jul te ontmoet en hier by ons te laat tuisgaan. Ek is bly jul het dit geniet en hoop om jul gou weer te sien. Dankie dat jul sulke uitstekende gaste was. Seeninge vir 2019.

21 on Bakoond
Cornelis V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie rustige omgewing en die verblyf in 'n 5-ster-omgewing was aangenaam.

Die eenheid is ongelooflik netjies, smaakvol en gerieflik. By aankoms goed ontvang en dadelik welkom gevoel. Jy kan nie verkeerd gaan met 21 on Bakoond - dit is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Liewe Neels en Annalie
Jul was puik gaste en ek hoop om jul gou weer te sien hier by ons in Yzer.
Geseende Kersfees.
Mooi loop.
Edith

21 on Bakoond
Sanet E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies en smaakvol.

Naby die see met mooi uitsig. Die woonstel is pragtig en Edith het ons baie spesiaal laat voel, met die persoonlike bederfies. Volgende keer bly ons langer! Sal 21 on Bakoond beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik netjies en skoon.

Ons hartlik ontvang met gasvryheid. Niks was te veel vir Edith en sy het uit haar pad gegaan om dit vir ons so gerieflik as moontlik te maak. Die warm kombers was 'n groot bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Liewe Marieta,

Baie dankie. Ek het jul kuier hier baie waardeer. Seënwense vir jou en Johannes.

Groete Edith

21 on Bakoond
Amanda V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Ons verblyf by 21 On Bakoond kan ek net as fantasties beskryf. Die eienaar me. Edit Luke is voorwaardelik 'n gasvrou duisend. Ons het met die intrapslag welkom gevoel. Sy het elke denkbare ding gedoen om ons spesiaal te laat voel en ons waardeer dit opreg. Sy het ons ingelig oor eetplekke en besienswaardighede in Yzerfontein en omgewing. Sy is ook omgewingsbewus en het ons haar bygestaan met die besparing van water. Die eenheid is uiters netjies. Die ligging en uitsig perfek. Die eenheid beskik oor alles wat jy nodig het. Die kombuis is ten volle toegerus. Aangesien ons in die wintertyd daar oorgebly het was die elektriese kombers 'n plus punt. Ek beveel die instansie ten sterkste aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Liewe Amanda
Baie dankie vir die goeie resensie. Ek waardeer al jul liefde en vriendelikheid. Ek hoop om jul gou weer te sien veral as dit warmer is.
Mooi bly.
Groete
Edith
21 on Bakoond

21 on Bakoond
Tanya D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

Ons het ons verblyf vreeslik geniet. Edith het uit haar pad gegaan om ons verblyf baie lekker te maak. Dit is goed ingerig en ons kon vir niks meer vra nie. Bed was lieflik groot en beddegoed baie goeie gehalte. Heerlike stort. Lieflike braai area. Die plekkie is baie stylvol ingerig en ek sal dit definitief weer wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Liewe Tanya
Baie dankie vir die resensie, ek waardeer dit. Ons sien baie uit daarna om die nuwe baba te ontmoet. Ons hoop die laaste wagtyd is vol vreugde. Jul sien seker baie uit na die 13de September.
Mooi bly
Groete
Edith
21 on Bakoond

21 on Bakoond
Peet E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Volpunte vir 'n lieflike verblyf wat jou die geleentheid gee om batterye te herlaai!

Netjies en stylvol ingerig en baie volledig toegerus. Baie vriendelike ontvangs wat selfs 'n bottel wyn ingesluit het! Ervaar rus en stilte - weg van die gewoel. Sien, ruik en hoor die see! Sterk aan te beveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Dear Peet and Joyce,

So glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon.

Blessings.
Take care
Edith

21 on Bakoond
Piet V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek! Skoon en netjies - ons het baie lekker gebly

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Thank you. It was great having you stay with us at 21 ON BAKOOND.

21 on Bakoond
Jason G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en baie vriendelike verwelkoming.

Het baie lekker gebly en sal enige tyd weer teruggaan. Plek baie netjies en goed ingerig. Het welkom gevoel met 'n vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Dear Jason
It was great meeting you both. So glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you soon again.
Regards Edith Luke

21 on Bakoond
Renchia G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renchia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik by 21 on Bakoond gebly en gerus.

Eenheid was baie netjies en skoon gewees met aankoms. Dit is volledig toegerus met alles wat jy nodig het vir self-catering. Eienaars baie vriendelik en uiters gesteld op jou privaatheid. Dit het amper gevoel of hulle hulle eie privaatheid inboet om die gaste hul ruimte en privaatheid te gee. As gevolg van die eenheid wat sy eie ingang het, het ons die eienaars slegs op die eerste dag en met ons vertrek gesien, jy is totaal en al op jou eie daar. Ons sal hierdie plekkie vir seker weer besoek en ook sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Dear Renchia,

Thank you very much for your kind words. So glad you enjoyed your stay here with us. Hope to see you soon again. Take care and many Blessings.


Regards,
Edith

21 on Bakoond
Christine D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Contented.

Nice and neat accommodation. Everything you need was available. Enjoyed our stay. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Thank you Christine, glad you enjoyed your visit. Hope to see you soon again. Take care. Edith

21 on Bakoond
Sedick K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sedick K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great accommodation for a weekend of relaxation.

21 on Bakoond has everything that is needed for a weekend stay or even longer. Super location. Clean and safe. It would be even better if Wi-Fi could be made available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Thank you for staying with us Sedick, guests do have access to Wi-Fi.

Hope to see you again soon.

21 on Bakoond
Michelle T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a peaceful environment, loved it.

Would recommend family and friends really enjoyed my stay, really very relaxing, would want to go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 on Bakoond se terugvoer

Thank you very much. You are great tenants. See you soon.

21 on Bakoond
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakoondweg 21, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeff0fa69541ff953ab5dd8ecdf454e23abfbc94c63eb8b0dc18d4d195429496aa74061bc61e9eee1eb6f132c49110dbf7421?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 21 Bakoond Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.365355777967 18.165354430676